Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Batter Boys Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeugdweg 32, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers.

Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers. Die slaapkamers beskik elk oor 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en toilet. Ander geriewe in elke kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV met DStv-kanale en 'n kluis in.

'n Heilsame ontbyt word in die eetkamer voorgesit en ander heerlike maaltye kan op versoek gereël word. Daar is ook 'n groot kuier-area en 'n swembad waarin jy heerlik kan afkoel. Daar is konferensiegeriewe vir die sakereisigers en 'n trou-venue wat gehuur kan word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die hotel is naby Pretoria Dieretuin, Loftus Versfeld Stadion, winkelsentrums en die Uniegebou geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rina N
Besigheidsreis
5.0
I really enjoyed my stay. The place is clean, nice environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jo-anne R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gerieflik. Uitstekende diens met uitstekende kamers. Die verblyf was baie gerieflik. Sal beslis aanbeveel.
Nov 2024
Rialette H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Batter Boys se geriewe is pragtig en die diens is uitstekend.
Aug 2024
Elizabeth R
5.0
Convenient, comfortable, peaceful. The check-in was easy and they were happy to accommodate early check-in. The staff were all friendly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lavina P
Saam met vriende
5.0
Baie tevrede met die veilige en netjiese verblyf en baie naby aan die hospitaal. Vriendelike ontvangs. Netjiese en gerieflike kamer. Baie veilige park...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Jeugdweg 32, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Batter Boys Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeugdweg 32, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODM0NzE0LTY2NDMtNGNjOS04YjA2LTZhNDA3ZTM1NThiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang