Bay Tree Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie sentraal geleë, pragtige omgewing, vriendelike diens.
Ina D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap.
Aletta C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Lorette S - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik
Petro L - Jan 2020
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam gewees. Hartlik ontvang en baie gasvrye eienaar. Netjies en skoon gewees.
Heidi M - Apr 2019
Algehele gradering
Goed.
Diana V - Mei 2018
Algehele gradering
PBHS Reunion.
Hanja V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaars.
Hennie L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en moeite gedoen sodat ons by swembad kon braai.
Mariska N - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon & netjies.
Bay Tree Guest House se terugvoer
Bly dat julle gelukkig hier was. Sterkte met die voete en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Renee
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roperstraat 489, Bailey's Mucleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang