Bay View Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay View Guest House verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af.
Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, Kaappunt en Helderberg se nagliggies.
Daar is 6 luukse kamers met privaat ingange wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, TV, DStv, gratis WiFi, yskassie, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Gesinskamer is ook beskikbaar met 'n aangrensende aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens. Al die kamers (behalwe een) het see-uitsigte. Parkeerplek vir 1 motor is beskikbaar per kamer.
Daar is en suite-badkamers, sommige met 'n aparte bad en stort en ander slegs met 'n stort.
Bay View Guest Housebied nie enige braai- of kombuisgeriewe nie.
Bay View Guest House is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Helderberg-area, omliggende wynlande, strande en skilderagtige stap- en bergfietsroetes in die area kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay View Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Abeliastraat 21, Heldervue, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap