Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

110 Bay View

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Poppie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir 110 Bay View
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacky V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky V

Highly recommended.

Stunning location and view. Our accommodation was perfect for a couple. Hosts were extremely kind and helpful. We forgot our towels and these were kindly provided.

Michael B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Rusting, natuurskoon, en gasvry.

Die ligging het 'n uitstekende uitsig van die see en is stil en kalm. Gasheers is vriendelik en behulpsaam. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Johan B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastiese view, baie skoon en goed toegerus vir selfsorg. Vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Landelik en baie rustig met fantastiese uitsig oor die see. Ten volle toegerus vir selfsorg. Enigste nadeel is handdoeke word nie voorsien nie, wat 'n probleem kan wees as mens die tuinroete toer! Kan die verblyf ten sterkste aanbeveel, spesiaal ook vir oorsese gaste.

Felicity C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity C

Die uitsig en omgewing is baie veilig en rustig. Gasvryheid was die beste.

Ek en my familie het beslis ons verblyf by Bay View geniet. Dankie aan Poppie en Theuns vir hulle gasvryheid.

Asanda M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda M

It was great.

Safe, privacy, cutlery and necessities were available for the kitchen.

W B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
W B

Stilte, mooi plante groei om jou. Baie mooi see-uitsig.

As mens van stilte hou, kan jy lekker bly. Mooi see-uitsig en plante groei om mens. Naby Knysna, Brenton on Sea. Nie te ver van Sedgefield.

110 Bay View se terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir jou terugvoering van julle verblyf.

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle te huisves en ek is baie bly julle kon rus en vrede vind in die natuur en see uitsig waardeer.

Vriendelike groete, Poppie

110 Bay View
Leonie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Baie fantasties. Ons het 'n lekker tyd gehad.

Dit was 'n besonder spesiale ervaring. Uitstekende ontvangs. Bay View is 'n baie unieke lieflike plek.

Hannes B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Baie goeie diens en mooi verwelkom.

Ons was vriendelik verwelkom en baie goeie diens gekry deur die hele naweek. Sal die plek aanbeveel.

Marianne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne K

Absoluut fantasies!

Die uitsig is asemrowend!

Christo V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Baie netjies en gerieflik.

Pragtige uitsig maar 5 km van strand. Baie rustig en stil.

Malcolm S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm S

We enjoyed our stay at Bayview, the accommodation was very good.

The unit we stayed in had all amenities and very comfortable beds and adequate kitchen with plenty of crockery and Poppie who runs Bayview was very helpful and the views are stunning.

Elsje N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje N

Heerlik!

Theuns en Poppie, baie dankie vir jul gasvryheid. Die uitsig is fantasties. Die woonstel was baie netjies skoon en alles wat mens nodig het was daar. Baie sentraal om lekker rond te ry en plekke te gaan besigtig.

Elsie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Fantasties.

Ons verblyf en uitsig was baie mooi. Ongelukkig was daar een nadeel, vir voedsel aankope was Knysna redelik ver vanaf ons verblyf.

Pierre J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Still, rustig, gasvry, en mooi.

Poppie en Theuns het ons gasvry en baie vriendelik ontvang. Die plek is skoon, netjies en het alles wat 'n mens nodig het. Niks was moeite vir ons gashere nie. Die uitsig en sonsopkoms en sonsondergang is fantasties van die stoep en kamers af. Ons sal terug wees. Baie hoog aanbeveel.

Nicola V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Fantastic view and relaxing.

Highly recommend if you want a beautiful self-catering cottage with the most fantastic views. Clean, tidy, luxury all wrapped up.

Peter-george R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter-george R

Die wêreld se beste atmosfeer en skoon lig. Perfek.

Die uitsig is asemrowend met die mooi natuurskoon en bome rondom. Die eenheid en netjies en gemaklik. I love it.

Martin K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

Baie lekker.

Bitter mooi uitsig oor die baai.

Jd N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jd N

Heerlik gebly , sal definief weer daar wil gaan bly vir 'n langer tyd.

Awesome view en ligging.

Wendy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy R

Stunning uitsig, als wat mens nodig het.

Poppie was so gasvry, baie dankie, sy het vir ons gewys waar is oulike plekkies om te gaan besoek en selfs vir loadshedding voorberei. Die uitsig was stunning, of jy nou sit in die sitkamer of kamer of op die patio, mens het 'n pragtige see-uitsig. Dis op 'n lekker plek om oral te gaan rondry, alhoewel die strand nie loopafstand is nie is die naaste strand baie naby om na te ry. Die woonstel is goed toegerus met als wat mens kan nodig hê en dis lekker ruim.

110 Bay View se terugvoer

Baie dankie Wendy vir jul terugvoering van verblyf by ons.
Dit was werklik n voorreg om julle te akkommodeer.
Hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete Poppie

110 Bay View
Pamela M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela M

Breathtaking.

Beautiful views, ocean sounds, clean. Updated bathrooms well-equipped. Close to beach. Friendly and helpful hosts. Will definitely be back.

Willem V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Fantasties

Baie lekker plekkie. View is awesome.

Jeanine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine G

Pragtig, pragtig, pragtig!

Fantastiese uitkykpunt en lokasie. Naby aan Knysna, 'n uur van George af en baie naby aan die strand. Lieflikste strand! Woonstel was mooi en gerieflik en vir die meeste deel, baie privaat. Fantastiese waarde vir geld!

Shireen C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen C

Warm welcome by the host and taken care of during loadshedding.

Informative host. Enjoyed our stay and beautiful surrounds. Outdoor facilities well manicured. Spacious accommodation and the sea view was amazing.

110 Bay View se terugvoer

Thank you Shireen for reviewing Bay View; we would love to see you back again.

110 Bay View
Vicky A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A

Fantastic place with friendly hosts that went out of their way to make us feel welcome.

I would recommend it to anyone with small children. Very clean and neat with a fantastic view. Thank you

Mandi C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi C

Asemrowend mooi.

Bay View het die mooiste uitsig. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Greg R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg R

A fantastic vacation with very accommodating hosts!

Firstly the venue with the outlook on to the sea from the lounge and bedroom was stunning! Then experience was breathtaking to say the least with the most beautiful beaches, stretching for kilometers, that I have encountered in all my coastal vacations over many years of travelling. Definitely a best bang for your Buck experience at Bayview in my opinion in such an exquisite part of SA.

110 Bay View se terugvoer

Thank you for your responds and review of your stay.
This is why we will always go the extra mile and to welcome you back!
We miss you at the Braai!

110 Bay View
Toinette M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Toinette M

Was aangenaam verras deur die goeie diens en heerlike verblyf.

Poppie en haar man het ons vreeslik welkom laat voel. Dit was uit die stad se gewoel, maar ook baie naby as jy wil Knysna of Sedgefield toe wil gaan. Die blyplek was skoon, baie netjies en goed versorg. Sal definitief weer daar gaan bly as ons daardie kant toe gaan.

Shana T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shana T

One that won't be forgotten.

The word awesome can't even describe the time that we had at Bay View. Firstly we got an apartment that we didn't even book. We received one better than we originally had booked. Poppie made us feel at home the moment we arrived. She is a wonderful person inside and out. Our apartment had everything that we needed and more. The view that we had was amazing everything about Bay View is amazing! Poppie was nice that on day two she brought us some towels to use which we did not expect, but being the lovely hostess that she was she did it. If you're looking to get away from home and experience nature at its best, make Bay View your next holiday destination. We will definitely be going back. Thanks Poppie for a wonderful time at Bayview.

110 Bay View se terugvoer

Wow !! Thank you so much for Being such a lovely couple; your input is part of our success .
Looking forward to see and welcome you back.
Best and Kind greetings

110 Bay View
Hans B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Very pleasant stay.

We enjoyed or 4 days. Our hosts, Poppie and Theuns were very attentive and made us feel very welcome. Beautiful views and sunsets.

Ansie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Hartlike verwelkoming en goeie nasorgdiens.

Pragtige uitsig. Theuns en Poppie baie gasvry. Nie loopafstand van strand nie. Sal beslis sitkamermeubels skuif vir beste uitsig as die winderige weer vir buite sit nie na wense is nie.

Marina T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina T

We had an awesome time. The place was clean and the hosts very friendly.

The view was spectacular. We liked the plants around the place and they even gave us some to take home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en die gashere baie vriendelik.

Die uitsig is ongelooflik. Ons is mal oor die plante om die plek en hulle het selfs vir ons gegee om huis toe te vat.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adriaan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan S

Goed ontvang.

Uitsig is mooi en daar is 'n braai wat ingesluit is.

Annemarie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie K

Uitstekend, sal definitief Bay View aanbeveel.

From the moment we arrived we fell in love with the place. The apartment was spotlessly clean. The owners were awesome and assisted us where needed. We loved the view over the ocean, the quietness, tranquillity and sound of birds sitting on the stoep. We will definitely go back as we enjoyed every moment of our stay at Bay View. Thanks, Poppie en Theuns, we appreciated everything.

Pj S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj S

Ongelooflik mooi.

Eerstens was ons geskok, ons was opgradeer na 'n mooier kamer/woonstel. Wat 'n groot blessing is eintlik, want ons wou goedkoop bly en meer attraksies gaan sien het. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam, baie voorstelle van plekke gegee ook om te gaan doen en sien en waar is die beste restaurante. Aan die eenkant het jy 'n see-uitsig en as jy oor die pad stap sien jy Knysna in die nag met al die liggies, dit was ongelooflik mooi. Braaigeriewe is daar, veilige parkering, DStv, Wi-Fi, potte en panne en ketel al die nodige goedjies ook vir self catering. Brenton-on-sea is 'n pragtige strand wat letterlik 3 min se ry is van die plekkie. Maak net seker jy koop die nodige goedjies voor jy terug keer na die plekkie, want dit is buite die Knysna dorp so ek stel voor om op die kaart te kyk waar die plekkie is, want party mense sal seker nie daarvan hou nie.

110 Bay View se terugvoer

Goeie Middag julle;
Baie dankie vir jul terugvoering van die akkommodasie verblyf by ons; Ons waardeer dit ongellooflik baie.
Ons wens julle n geseende kersfees en n voorspoedige Nuwe jaar 2020.
Vriendelike groete Poppie

110 Bay View
Gerhard H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Fantasies rustig en wat 'n uitsig.

Die rustigheid en kalmeerpille met die mooi uitsig maak die verblyf die moeite werd. Is absoluut waarde vir geld.

Janicke V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janicke V

Netjiese eenheid met pragtige uitsig en goeie ligging!

Ons het lekker gebly in hierdie netjiese eenheid, met pragtige uitsigte en goeie ligging! Die gasvrou was baie reaktief op e-posse voor die tyd, en ons het baie goeie diens ontvang. Die eenheid is geleë naby lekker/goeie restaurante wat baie gerieflik was. Beveel aan!

Madeleine D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Dit was 'n belewenis om die mooi natuurskoon van die stoep en woonstel af te beleef.

Dit was 'n onvergeetlike belewenis, die mooiste natuur, ontspannend, rustig, vernuwend, mooiste herinneringe. Die verblyf was baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie dankie aan die eienaars wat dit soos huis laat voel het, hul vriendelikheid, gasvryheid, warmte en persoonlike omgee. Baie dankie aan almal van die bespreking, die verblyf en die totsiens sê. Ons sal vir seker weer kom kuier.

110 Bay View se terugvoer

Dankie Madeleine vir julle besoek by ons en julle terugvoering van verblyf
Baie dankie vir so 'n silwerskoon woonstel .
Ons wil graag julle enige tyd weer terug verwelkom en met raad en hulp by staan met julle besluite.
Sterkte en vriendelike groete, Poppie.

110 Bay View
Ariel W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel W

Dit was baie lekker om daar te bly.

Ek en my man het 'n lieflike naweek by Bay View gehad. Ons was opgegradeer na 'n groter woonstel met 'n asemrowende uitsig op die see. Pragtige en netjiese woonstel met 'n stil en rustige atmosfeer. Die kliëntediens was tops.

110 Bay View se terugvoer

Goeiedag Ariel,

Baie dankie vir jul terugvoer en vinnige wegbreek naweek. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom sowel as al die vriende en familie.

Vriendelike groete,
Poppie

110 Bay View
Mary V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary V

'n Móét vir liggaam en gees.

Perfekte vakansie as jy rustigheid nodig het. Dis presies wat ek en my gesin gekry het. 'n Perfekte manier om voor te berei vir die nuwe jaar en sy uitdagings.

110 Bay View se terugvoer

Goeie Middag Julle,
Dis heerlik om weer van julle te hoor en vreeslik dankie vir jul terugvoering van jul verblyf.
Hoop om julle sommer gou weer te verwelkom dit was vir ons n Plesier om julle as gaste te he.
Vriendelike Groete,
Poppie

110 Bay View
Priscila R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscila R

Relaxing.

Small place with all you need for a self-catering holiday. Very relaxing and simple. You can drive easily to Brenton on Beach and are not far from Thesen island and Leisure Isle. The view is pretty too! We loved looking at the sky - I don’t think we’ve ever seen so many stars. A nice chilled, simple place.

110 Bay View se terugvoer

Thank you so much for taking the time to send us a review of your stay.

We are happy that we had a bigger apartment and could upgrade and make it available to you at the same price which was booked for.

Looking forward to your next visit.

Kind greetings
Poppie

110 Bay View
Brenda R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R

Bayview Place is a perfect location with amazing views and beautiful gardens. Poppie provided us with all information we needed.

The place is great, very clean and has everything you need. Poppie was also very helpful since arrival, available at all times whenever I had questions. Poppie is a thoughtful and gracious host. We had wonderful braai's and enjoyed the amazing view of the ocean. Totally recommend.

110 Bay View se terugvoer

Hi Brenda,
Thank you so much for your for your responds and review.
It is reviews like this that makes your heart warmer to go the extra mile.
Kind Greetings,
Poppie

110 Bay View
Dawie L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie L

Uitstekende verblyf.

Hartlik ontvang. Gasvry. Wooneenheid baie netjies.

110 Bay View se terugvoer

Bay View Gaste Eenheid wil julle bedank dat julle 'n vinnige naweek by ons tuis was.
Ons sien graag daarna uit om julle weer te verwelkom aangesien dit so naby is.
Baie dankie vir jul terugvoering.
Vriendelike groete, Poppie.

110 Bay View
Pierre J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Amazing gem in an amazing area with the best host. Felt spoiled our whole stay.

Will certainly be coming back with more family. Stay was just perfect and would recommend a telescope for some of the most wonderfully starlit skies. On top of all that the hosts are simply wonderful and most kind.

110 Bay View se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering van verblyf, dit maak ons harte so bly en is bemoedigend om nog beter te wil doen.
Dis altyd vir ons 'n seën om gaste weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Poppie

110 Bay View
Joanita C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita C

Stunning view met ‘n rustige atmosfeer.

Die gasvryheid met aankoms was fantasties en het ons dadelik tuis laat voel. Woonstel was volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het en die uitsig oor die see is asemrowend. Ons kan Bay View met graagte aanbeveel - veral as jy wil gaan rus!

110 Bay View se terugvoer

Hi Joanita
Bay View Guest Apartments wil net baie dankie sê dat julle by ons tuis gegaan het.
Baie dankie vir jul terugvoering van julle kort vakansie by ons.
Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.
Vriendelike groete
Poppie

110 Bay View
Susan L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Baie netjiese plek, sentraal geleë met vriendelike eienaars.

Weereens baie dankie vir die heerlike tyd! Baie netjiese plek, sentraal geleë en baie aangename gasheer en gasvrou!

110 Bay View se terugvoer

Hi Susan en Familie,
Baie dankie vir julle terugvoering van jul verblyf.
Dit was n ongelooflik plesies om julle en jul pragtige wel opgevoede kinders by ons te akkommodeer.
Bid dat julle spoedig baie reen sal kry!
Vriendelike Groete Poppie & Theuns

110 Bay View
Anton U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton U

Heerlik ontspan met uitstekende uitsigte.

Poppie het ons gasvry ontvang en self opgradeer omdat daar spasie beskikbaar was. Die eenheid is netjies, skoon en het als wat nodig is. Ons sal weer van Bay View gebruik maak.

110 Bay View se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering Anton, ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelke Groete
Poppie

110 Bay View
Bettie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie K

Dit was hemels, en die diens absoluut fantasties. Sal graag weer daarheen wil gaan. Baie dankie.

Ek en my dogter het regtig ongelooflik lekker gebly. Die diens van Poppie en haar man was skitterend. Die woonstel was pragtig skoon en goed ingerig. Ons het baie veilig gevoel, en was oor alle besienswaardighede ens. goed ingelig. Hul vriendelikheid was aansteeklik, en hul was altyd beskikbaar en behulpsaam. Bay View Guesthouse is soos 'n stukkie hemel op aarde.

110 Bay View se terugvoer

Hi Bettie ,
Baie dankie vir jou pragtige terug voering dit laat ons net streef na nog beter.
Het jy jou pakkie gekry.
Geniet die naweek .
Poppie



110 Bay View
Ruben K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben K

Hemel op aarde, eden paradys.

Twee eenhede baie gerieflik.

Adele B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B

Wonderlik!

Dit was ongelooflik lekker om by Bay View te kon bly. Die plekkie is netjies en baie skoon. Poppie en haar man is baie vriendelik. Ek was so bly om te sien daar was 'n haardroër in die kas, aangesien ek myne vergeet het. Daar was ook 'n strykplank en besem, ens. Die uitsig is ook baie mooi en die 'local Robins' (voël) kom eet hy jou hand, sodra hul jou gewoond is. Soggens sit hul op die stoepreling en wag vir hul 'snack'.

110 Bay View se terugvoer

Hi Adele,
Baie dankie vir jou awesome resensie en dat julle Bay View Gekies het om julle vakansie deur te bring hoop julle kon die afslag goed gebruik het .Wens julle n baie wonderlike jaar verder.
Vriendelike Groete
Poppie

110 Bay View
Manie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie H

Baie lekker gebly by Bay View.

Bay View is pragtig geleë vir 'n mooi uitsig oor Buffelsbaai. Die huis was skoon en mense was baie vriendelik. Ons het lekker gebly en 'n heerlike vakansie daar gehad.

110 Bay View se terugvoer

Hi Manie,
Baie dankie vir jul terugvoering en Review van Bay view, en ek wens julle n wonderlike jaar van Vreugde en Liefde toe; julle
is so n pragtige familie.
Vriendelike Groete Poppie

110 Bay View
Hanli M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hanli M

Mooi uitsig en vriendelike gasvrou.

Hulle moet asb. in die toekoms op die webblad noem dat DStv nie beskikbaar is nie, asook dat 2 slaapkamers 'n badkamer moet deel.

110 Bay View se terugvoer

Goeie dag Hanli,
Baie dankie vir jou terugvoering, soos ons reeds vir jou genoem het;
Die DStv. sal eers in April om presies te wees more 05/04/2016 geïnstalleer word .
Wens julle 'n geseënde & vreugde voorbereiding
Vriendelike Groete Poppie



110 Bay View
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitzicht 110, Staatspresident C.R. Swart-weg, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhYTZhODBhLWIzMDUtNDE3YS1iNDk5LWI4MjY0MTBjZTU5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Uitzicht 110 State President CR Swart Road 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060784997082 23.007349224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang