Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bay Views Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 610 R1 208 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bay Views Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Simonstad, 'n historiese dorpie langs die Sunrise Coast van die Kaap se Suid-skiereiland, in die Wes-Kaap. Die woonstel kyk uit oor Simonstad en die see en is perfek geskik vir tot vier mense in hierdie tweeslaapkamerwoonstel. Hierdie woonstel het skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai en die sonsopkoms-uitsigte is ongelooflik.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die leefarea maak oop op 'n balkon wat oor Simonstad en die see uitkyk. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Aanvul-Wi-Fi is ook beskikbaar. Die sitarea lei na 'n omheinde balkon met 'n etenstafel en 4 stoele.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n sekuriteitstoegangshek in 'n veilige kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay Views Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 610
R 1 610 R 1 208
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 610
R 1 610 R 1 208
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Red Hill-weg, Bay View Heights, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd87509bcfaf1179a051f9bc35557c45913c06abf9af9554894b23eeeadfc3a7f9778e7b4a18157f0eddae479f2c335aa454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 610 nouVanaf R1 208 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Bay View Heights Bay View Heights 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.18520347 18.42263547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456