Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baywatch Villa and Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Baywatch Villa and Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Paula M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M

We had an awesome stay.

The unit was pristine. Will definitely book there again. Thanks to the host.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Paula,

It was a pleasure hosting you and your friends. We look forward to hosting you again in the future.

Kind regards,

Joanna.

Baywatch Villa and Cottage
San-marie F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-marie F

Fantasties.

Ons het heerlik gekuier en gebly.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Beste San-Marie,

Ons is verheug dat jy jou verblyf by Baywatch Villa geniet het. Ons sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike groete

Joanna.

Baywatch Villa and Cottage
Juanita J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita J

Baie netjies en ontspannend.

Baie netjies en goed georganiseerd! Alles is gelabel en uiteengesit sodat jy presies weet watter skakelaar is vir wat. Baie mooi binne en is goed onderhou. Die bank in die leefarea is wel bietjie ongemaklik, 'n sitkamerbank sal baie meer gemaklik wees.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Liewe Juanita,

Dankie vir die wonderlike resensie, ons het kennis geneem van die bank en ons sal daarna kyk.

Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te huisves.

Vriendelike groete,

Joanna.

Baywatch Villa and Cottage
Alexa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa M

N/a.

Perfect stay for a much needed break away from the city. We slept a good 9 hours straight!

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Alexa,

Thank you for the wonderful review, glad that you enjoyed our very comfortable beds. We look forward to welcoming you back in the future.

Kind regards,

Joanna

Baywatch Villa and Cottage
Pierre G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Uitstekende verblyf! Kom definitief terug.

Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. Die cottage is pragtig, silwerskoon en het alles wat jy nodig het.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Liewe Pierre

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Shirley

Baywatch Villa and Cottage
David Z - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David Z

Overnight on our way to see the Namaqualand daisies.

Lovely, comfortable place in a quaint town. Really enjoyed our stay.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for your fabulous review, we are delighted that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again.

Best regards

Shirley

Baywatch Villa and Cottage
Nelmarie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmarie F

Lekker ligging in lieflike dorpie.

Baie lekker gebly en geslaap. Die stoel en bankies in die TV/sit area is net baie ongemaklik. Gerieflike banke / daybed is nodig om regtig lekker daar vakansie te hou vir langer periodes.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. Ons sal na die sitplekke kyk om te sien of ons dit kan verbeter.

Baywatch Villa and Cottage
Cecile B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile B

Mooi plekkie teen die see.

Aangename verblyf. Bietjie klein buite-area vir ons honde wat gewoond is aan ruimte.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dankie vir die pragtige resensie. Ons neem net klein honde aangesien die tuine nie groot is nie, maar jy kan hulle vir lang wandelinge langs kilometers se pragtige strande net meter van jou voordeur neem.

Baywatch Villa and Cottage
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tinus S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

Sal weer gebruik en aanbeveel.

Baie goed geleë in 'n rustige area. Eenheid het alles wat benodig word. Is vriendelik ontvang en alles is verduidelik.

Desireé B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desireé B

Paternoster is 'n pragtige dorp en het ook vriendelike mense. Dit is heerlik om soontoe te gaan.

Die dorp is uniek omdat dit so geïntegreerd is ten opsigte van die vissershuisies en vakansiegangers se eiendomme aangrensend aan mekaar. Dit gee 'n mens hoop dat probleme van ongelykhede opgelos kan word. 'n Mens besef ook dat dit 'n groot uitdaging kan wees indien daar probleme is. Mense op straat wat bedel by besoekers doen ongelukkig afbreek aan die andersins idilliese dorp. Ek glo daar is mense in die gemeenskap wat hard werk om verhoudinge tussen inwoners op te bou.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dankie vir die pragtige woorde. Ons hoop om jou weer te sien.

Baywatch Villa and Cottage
Dianne D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne D

Neat, clean and comfortable.

Friendly reception, loved the electric blankets and that we could braai indoors.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We hope to host you again in the near future.

Baywatch Villa and Cottage
Ester P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ester P

Awesome.

This is a lovely place to stay. Everything that we needed was available. We loved the fact that there was an indoor braai area as well on the balcony. The kitchen was big and had all the necessary utensils. The only thing that was a problem was the fact that the bathroom and toilet were downstairs. But I will definitely book it again.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review. We look forward to welcoming you back.

Baywatch Villa and Cottage
Shirley T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley T

Lovely villa. The only issue is that there is no safety gate on the glass doors to the balcony.

About an hour into our stay, a homeless person harassed my daughter at the carport gate. I would recommend they add a security gate on the balcony; it is very easy to jump over the wall onto the balcony. It actually caused me not to sleep because we were three females alone.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Shirley
We are not aware of homeless people in Paternoster but we do have local hawkers that may have tried to sell their wares. Although we have asked them not to engage with our guests they are also trying to make a living so I think he or she were hoping for a sale. Had you phoned us and made us aware we would have come over immediately to put your mind at ease and ask them to move along and provide you with an perimeter alarm remote which you could have activated when you felt uneasy. In 20 years we have not had a problem in The Villa or The Cottage. Please ask for the alarm remote on your next visit.
Best regards
Shirley

Baywatch Villa and Cottage
Elsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome.

Awesome place - stayed only 1 night. Will definitely go back for a holiday. Paternoster is clean and safe.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review. We look forward to hosting you on your next Paternoster trip.

Baywatch Villa and Cottage
Raffaella C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raffaella C

A perfect weekend away.

We loved the fact that the cottage is exactly as advertised. Perfectly equipped with good quality kitchen appliances and utensils, indoor and outdoor braai, good quality linen and towels. We loved the fact that we were literally 2-minute walk from the beach, and restaurants are walking distance too. Shirley and staff are very kind and offered a very warm reception. We enjoyed every second of our little weekend away.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Raffaella,

Thank you for the wonderful review. So pleased that we were able to make your stay enjoyable. We look forward to seeing you again in the future.

Baywatch Villa and Cottage
Lourens B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens B

Gemaklik, ruim, rustig, goed geleë, naby die strand, goeie restaurante.

Die kamers is 'n gemaklike grootte met genoeg pakplek en goed toegerus - spierwit skoon laken, ekstra kussings en 'n ligte maar warm duvet en ook 'n elektriese kombers. Kombuis-eet-sit-braaikamer is ruim, netjies met alle basiese kombuisgereedskap. Binne- en buitebraaie het al twee perfek gewerk. Stoep bo en onder die by die kamers is lekker lees/kuierplekke. Onderdakparkering sou beter wees maar die parkering was groot genoeg vir twee voertuie met 'n toesluithek. Sekuriteitspatrolies was gereeld te sien in die straat. 4 dae se verblyf was heerlik maar 4 weke sou beter wees.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for the wonderful review. Always a pleasure know that you have enjoyed the facilities provided. We look forward to your next visit.

Baywatch Villa and Cottage
Lee H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H

Wonderful little cottage. Perfect for a family of 4.

We loved our stay and the Cottage was so close to the beach. Such a beautiful town.

Devilliers L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devilliers L

Wonderlike naweek.

Baie netjies en skoon. Goed toegerus. Naby aan die see met maklike toegang. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ron K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ron K

Good accommodation but expensive.

We appreciated the fact that my wife's therapy dog was welcome.

Estelle V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle V

Alles was netjies.

Het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Ronel F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel F

Baie lekker en rustige tyd gehad.

Sien sterre.

Bianca P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca P

Gasvrye mense.

Die staf van die gastehuis was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs die moeite gedoen om van ons besittings wat agtergbly het te koerier.

Wena M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wena M

Totale rus.

Alles was mooi en keurig!

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie, sien julle weer!

Baywatch Villa and Cottage
Carmen C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Lovely setup and space. Great customer service, with an extra bed added at short notice.

We added a child to our booking at the last minute, and they added an extra bed to the room.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Carmen,
Thank you for the lovely review, it was a pleasure hosting you and your party.
Best regards,
Shirley

Baywatch Villa and Cottage
Rene B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Uitstekend, vriendelike ontvangs, hulpvaardig.

Skoon en netjies, vriendelike mense.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie.
Shirley

Baywatch Villa and Cottage
Ilze V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V

December holiday on the West Coast.

We had an amazing stay, very close to the beach with easy access. We loved the clean linen and towels, and also the cleaning service for our long stay! Would be back any day! Thank you for having us!

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Thank you for your wonderful review. Having happy guests makes my heart sing. We would love to welcome you back to Baywatch.

Baywatch Villa and Cottage
Esme P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme P

Lieflike plek om te bly.

Sal verblyf beslis aanbeveel. Mooi en gerieflik gemeubileer. Baie skoon en netjies,

Kobus S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus S

Skoon, gemaklik en rustig.

Pragtige veilige plekkie met huislike atmosfeer, knus braaiplekkie buite en vriendelidelike ontvangs. Sal beslis daar wil oorbly met enige toekomstige besoek in die omgewing.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

We are delighted that you enjoyed your stay with us and we look forward to the next visit.
Thank you.
Shirley

Baywatch Villa and Cottage
Annamarie F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie F

Heerlike wegbreek, sal weer terugkeer.

Het heerlike gekuier en die binnebraai het handig te pas gekom, was lekker winderig. Die 4 voetige kinders het dit ook baie geniet.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Baywatch Villa and Cottage
Adene H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adene H

In general, it was a lovely stay.

We go to Paternoster twice a year. The accommodation was great. It rained on Friday and Sunday while we were in Paternoster. The accommodation had 2 leak points in the roof/ceiling. We had to put buckets down to catch the water. One leak in the kitchen and one leak in the lounge area. Even though it was not a train smash for us, it should be fixed. The next family to stay in this accommodation might not be as understanding. The rest of it, great!

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Hi
Thank you for the lovely review.
We apologize for the leaks but were totally unaware that we had any. We will address the problem immediately.
Best regards

Baywatch Villa and Cottage
Madelein O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein O

Asemrowend.

Waar begin mens! Jy kom by bestemming aan, ontvangs uit die boonste rakke, word eenheid gewys, hemel op aarde. Sal enige tyd teruggaan.

Ester V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Netjies, gerieflik en diens was uitstaande.

Ons het in die Baywatch Cottage tuisgegaan en dit was baie gerieflik. Die Cottage was netjies en wat ons baie geniet het was dat daar 'n binnebraai en 'n buitebraai was. As die wind bietjie sleg was het ons heerlik binne gebraai. Ons het ongelooflik lekker gerus, alles wat ons nodig gehad het was daar. Die lekkerste deel van die Cottage was die lieflike groot bed wat ongelooflik lekker geslaap het. Die ligging was uitstekend want die omgewing is stiller as by Voorstrand. Diens was uitstekend.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die fantasties resensie. Ons is baie bly dat jy dit so geniet.

Baywatch Villa and Cottage
Cisca B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B

Baie mooi en netjies.

Ruim eenheid met groot leefarea. Baie naby aan die strand. Binne- en buitebraai pluspunt. Alles wat mens nodig het.

Maryann G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryann G

Just what we wanted.

Very nice accommodation. Close to the beach and very pleasant. Will certainly go back there.

Sandra V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Netjies skoon en naby strand.

Was laatmiddag daar en dame het ons vergesel na huisie. Skoon, netjies, huisie net baie koud geen son. Loopafstand van strand en hou van die dierevriendelikheid. Die hele gemeenskap laat toe dat jy jou honde kan saamneem, dis baie lekker. Het die naweek ongelooflik geniet.

Werner C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner C

Fantastiese plekkie.

Die Villa-eenheid is beslis 'n wenner, als is skoon en netjies, die see is net 'n paar meter se loop weg. Sal definitief weer 'n draai maak.

Anton V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Baie netjiese eenheid om in te bly met al die geriewe benodig.

Ons het in 'n baie netjiese huisie-eenheid oornag, net jammerte dat 'n vlermuis binne die huis dit alles kom en bederf het.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Sorry about the bat. We tried to find it but couldn't. We have not seen it since.

Other than that, we are so please that you enjoyed your stay with us.

Baywatch Villa and Cottage
Truida P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Truida P

Net een nag met goeie fasiliteite.

Akkommodasie was goed, maar koste van ontbyt en bediening by ontbyt was so-so. Drie van ons vier wou slegs ligte ontbyt hê - jogurt, muesli en vrugte - maar ons is almal R100 elk vir vol ontbyt gevra. En ons moes kom op tyd wat hulle gepas het, en nie vir ons nie, omdat hul glo besig was.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Truida,
Thank you for your review. As mentioned on check-in, we can do breakfast for guests staying in our self-catering houses, however, we first need to accommodate those who have booked in our Bed and Breakfast. As per your account, you and your husband were charged R50 each for breakfast as you only had yoghurt, muesli and fruit. Your friends were each charged the full amount of R150 as they had a full cooked breakfast.
Best Regards,
Emy

Baywatch Villa and Cottage
Hermien N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien N

Een groot fees!

Ons kom partytjie hou, kuier, lekker eet en sag en warm slaap! Baie dankie, vir 'n heerlike naweek!

Michiel S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S

Heerlik.

Skoon en ruim.

Marnix V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnix V

Very cosy cottage, perfect location, we really enjoyed our stay.

Perfect place, we enjoyed it.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Good Day,
Thank you for your review.
We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again in the near future.
Baywatch

Baywatch Villa and Cottage
Nico F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Asemrowend!

Pragtige, netjiese plek, baie mooi skoon en gerieflik. Het baie lekker gebly! Nice bed!

Abraham P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham P

Baie goeie diens. Skoon plekkie met als wat jy kan benodig.

Het paar minute laat gekom, maar daar is nog steeds gewag vir ons. Plek was mooi skoon met als wat jy kan benodig, even a potjie!

Cornelius Petrus Johannes P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Petrus Johannes P

Lieflike plekkie.

Oulike plekkie. Baie veilig.

Ernst V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst V

Dankie vir n aangename naweek!

Die televisies kan asseblief opgradeer word aangesien beeld baie swak is, en " Full DSTV" is 'n leemte. 'n Handbyltjie sal ook waardeer word aangesien die vuurhout bietjie nat is.

Baywatch Villa and Cottage se terugvoer

Dear Mariana

Thank you for your review. We will be upgrading the TV sets in the future. As a business DStv subscriber we do not have all the channels available to us and have to pay a fee per channel, because of this we are not able to offer our guests full DStv.

Best Regards
Emy

Baywatch Villa and Cottage
Isabel D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Baie mooi, gerieflik toegeruste huisie-by-die-see vir die gewone salaristrekker!

Perfek vir die Weskus-gangers!

Welma B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma B

Fantasties!

Ons het verlief geraak op hierdie pragtige plek met die intrapslag. Ons droom daarvan om weer soontoe te kan gaan!

Anel M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

Hannes V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Gemaklike selfsorg-eenheid met groot vertrekke. Lê ongeveer 400 m van die see reg by heerlike sandstrand in stil area.

Ontvangs was hartlik en baie professioneel. Eenheid het sommer twee braai-eenhede reg vir enige weer. Sou graag langer wou vertoef, nog soveel om te ontdek!

Christelle V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Vriendelik en behulpsaam.

Ons verblyf by Baywatch Villa was sowaar 'n tien-uit-tien-ervaring. Die mense se diens was voorwaar uitstekend. Mens kon hulle enige tyd van die dag of nag kontak en hulle was altyd daar. Ons huisie was mooi ingerig. Dit was 'n absolute droomvakansie ...

Carin H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin H

Baie gerieflik!

Sien die sterre.

Francois P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Absolute fantastic

Fantastic setting, very clean and it had everything you need for weekend stay is there. Excellent place, we had a wonderful stay and we did love Ruby. She stayed with us for the whole weekend!

Conrad B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Sharon C - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon C

Heerlike verblyf in 'n ontspanne omgewing.

Ons sal Baywatch aanbeveel.

Retha B - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B

Service was excellent, clean, nice to stay!

Service was excellent, clean, nice to stay at ... just a pitty they were not located closer to the shoreline.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ambylstraat 6, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f329afb5fd997967c8619471c7fa0c94f5c88746dc2c387467428f5d1c854be7e89302a6b2297846f0d9ce7c118f380efd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 6 Ambyl Road Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.804290982134 17.899194868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang