Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

B&B Bydieboschies

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Vanaf R850 R680 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

B&B Bydieboschies is op 'n kleinhoewe in die Rayton-omgewing en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek of vir sakereisigers wat in die omtrek werk. Lekker rustig ook om online te werk. Daar is gegarandeerd krag en uitstekende WIFI ingesluit.

Die vrystaande eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar kan 'n babakot bygesit word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is slaapplek vir 2 gaste in die sitarea.

Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf,
tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitkamer en gaste het toegang tot gratis WiFi in en rondom die eenheid. Die eenheid lei na 'n privaat stoep waar gaste kan braai. Daar is ook 'n batterystelsel wat beurtkrag verlig.

Verder is daar 'n boma in die tuin, asook 'n tafeltennisblad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die huis staan op 'n werkende plaas met beeste, skape en hoenders.
Die varke het gewaai dus die vark lug is iets van die verlede...

Kom geniet van die rus of werk sonder dat jy gesteur word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink B&B Bydieboschies het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 5 mense
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA461e31432ebcfed959ce5048cf5f2134f7d85a4f28e51e6172f816a49d130208f616ce5fee12decf7319e0c4c3a31b4d6a45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Mooiplaas Road Mooiplaats Plot 261 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.807011881737 28.464582317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
303112345678910111213141516171819202122232425262728293031123456789