Be @ 19
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Mei 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 015 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Be @ 19 bied gerieflike verblyf in die kusvoorstad Langebaan, naby die Langebaan-seiljagklub, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesin, paartjie of enkelreisiger.
Verblyf is beskikbaar in 3 pragtig ingerigte kamers met en suite-badkamers. Die kamers het gemaklike koningingrootte-beddens met linne. Badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slaapbank vir kinders jonger as 12 jaar. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV en gratis WiFi in. Elke kamer lei na 'n privaat stoep met buitesitplek en see-uitsigte.
Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste sal naby die seiljagklub, hoofstrand, natuurreservaat, restaurante en geriefswinkels wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Be @ 19 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bifolia-straat 19, Langebaan, 7357, Wes-Kaap