Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Lavender

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Francois & Judy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal vir seker Be Lavender aanbeveel en weer lekker kom slaap, baie dankie! Die gasvrou is 'n blom, so vriendelik en aangenaam en sal uit haar pad gaan om 5-ster diens aan haar kliënte te bied. Snoesige plekkie, heerlike bed! Een nag was genoeg oortuiging vir ons, vir altyd. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great. We enjoyed the overnight stay at Be Lavender. Close to shopping malls. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alma V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Veilig, netjies en gerieflik. Ek het baie lekker gebly. Netjiese, ruim en gerieflike kamer en badkamer. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gebly, alles was perfek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Ons sien uit om julle weer by Be Lavender te ontvang!

Karin T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable stay. Great stay in a quiet neighbourhood close to N1 and shops. Comfortable and as advertised. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marika
Be Lavender
Ek is bly jy het lekker gebly by Be Lavender! Ons ontvang jou graag weer!

Elsie B
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie netjies, skoon en rustige area. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike en netjiese oornagplek. Alles wat mens wil hê van 'n oornagplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasies. Skoon en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld, mooi ontvangs, rustig. Ons het net oornag. Die gasvrou het ons mooi ontvang. Die area is veilig en rustig. Lekker geslaap. Die plek is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons het heerlik gebly. Gasvrou en familie het uit hul pad gegaan vir ons. Aangenaam. Uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Altona-singel 47, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f1b466e331b5a97aeed91b0b57e971d4b95ea61b16481d0e879dac09302d29ff7afbd0a866dd6bb1251815c2305b52cd32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 47 Altona Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1386891 26.1849752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang