Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be my Guest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Be my Guest bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Clydesdale, Pretoria. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Ekstra enkelbedmatras is op versoek vir 'n kind onder 18 jaar beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, TV met Netflix en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n Weber-braai, 'n tafel en 2 stoele buite.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, hospitale en die Universiteit van Pretoria.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andriesa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Gaste dink Be my Guest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brecher-straat 5, Clydesdale, Pretoria, 0002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb383354096b569b2d8bc9a415c568ae7c6325e2669786876dbc5238cb3c319a483b644e4e125017697e210984070d5b3aa09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 5 Brecher Street Clydesdale 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.751118884744 28.219829625088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang