Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Lodge

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Marie D
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gebly! Baie lekker gebly! Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Sien jou gou weer. Groete, Deon

Vida S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Perfekte ligging vir 'n kuier in Blouberg. Deon was baie hulpvaardig en het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Baie dankie, Vida. Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Tot weer sin. Groete, Deon

Gail C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

We had an enjoyable stay. Enjoyable, comfortable, quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Thank you for the lovely feedback, Gail. Glad you enjoyed your stay. Till next time, Regards, Deon

Carol C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Comfortable for an overnight stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Thank you for your wonderful feedback, Carol. Kind regards Deon

Dieter H
Kort verblyf
2.2
Jan 2024

Disappointing. Reception was cool and distant. The room was generally acceptable with a ceiling fan, but no aircon. There was no workspace for a laptop. The bathroom condition was acceptable, but there was peeling paintwork in the shower. There was no dedicated plug for a cellphone charger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Hi Dieter. Thank you for your feedback. I always receive guests in a friendly and welcoming manner. As per our property description, there is no aircon, only ceiling fans in our rooms. I pointed out the plug points for charging cell phones - at the TV plug and 2 plugs - one on either side of the bed. There is a small workstation next to the kettle. Regards, Deon

Katie G
1 nag
5.0
Sep 2023

Very nice place for our ladies getaway! All was as described.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Thank you for the lovely feedback, Katie. Regards. Deon

Conrad B
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Lovely quiet location. Wonderful location, quiet and serene. Very comfortable and close to restaurants and shops in Blouberg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Baie dankie Conrad vir die mooi terugvoering, tot weersiens. Groete. Deon

Maryke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wonderlike gasvryheid. Alles wat jy nodig het. Ons was verwelkom met aankoms. Kamer is goed toegerus en is baie gemaklik. Kamer is skoon en veilig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Maryke. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete Deon

Joubert M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die beste lodge waar ek al ooit was, goeie diens, vriendelike mense, perfekte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Dankie Joubert, bly jy het jou verblyf geniet. Tot volgende keer. Groete. Deon

Lineese V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Heerlik, netjies en veilig. Dit is oulike verblyf met als wat nodig was vir een and se oorslaap. Naby aan winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Be My Guest Lodge
Dankie Lineese vir die positiewe terugvoer. Tot volgende keer. Groete Deon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Catherina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterfieldstraat 51, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp7eXmV6rACGJWo1g5rWhNTXlS8izWfJV6GPuK6zsWmMESh7WV1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 51 Porterfield Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.816834016899 18.483542203903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang