Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be My Guest Hotel and Conference

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Chantelle S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Alles was baie netjies en die gasvrou aan diens was vriendelik en behulpsaam. Alles was baie netjies en die gasvrou aan diens was vriendelik en behulpsaam. Dit is die ideale plek gewees om vir 'n aand oor te bly met ons kinders vir 'n funksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrie F
1 nag
5.0
Okt 2023

Second time stay - will definitely be back. Friendly and super helpful staff, comfortable stay in the perfect location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Waarde vir geld. Perfek vir 'n vinnige oorbly naby Sasolburg. Ons was tevrede met die kamer en die diens. Dit is perfek vir sakeverblyf. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Mei 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Philip S
1 nag
3.6
Mrt 2023

Was voldoende. Was gemaklik genoeg vir een aand. Nadele - die bar langsaan se musiek was duidelik tot laat. Die bed is groot genoeg vir 'n smurfie, nie iemand langer as 1,8 meter nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Motsamai M
1 nag
5.0
Okt 2022

Exquisite. Peaceful, tranquility extravagant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Precious M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Excellent, Nikita, the receptionist, was an exception. We would go back any time it was as such a lovely holiday experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Netjies, met vriendelike personeel. Goeie ervaring, ruim kamer en gemaklike beddens. Baie vriendelike personeel. Restaurant op perseel het ongelukkig nie vegetariese opsies nie, behalwe vir aartappelskyfies (wat darem lekker was).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey J
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2022

Baie lekker gekuier. Baie lekker gekuier en die swembad was 'n fees. Die groot restaurant in wording gaan uitstekend wees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Be My Guest
Hotel

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 177 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Minnaarstraat en die R57, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0ZTM3N2U5LWFiODYtNDkzOC04ZTQ1LWVhYTU0MmMxMmM0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R1 053 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Cnr. Minaar Str and R57 Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.760055333109 27.826883084329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang