Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Our Guest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marilise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Pragtige verblyf. Als wat jy benodig. Dit was wonderlik, skoon, netjies, en pragtig. Vreeslik dankie vir gasvryheid, vriendelikheid en ruimte vir my en my gesin se besige naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beryl V
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie rustig en ontspanne. Veilig. Ons is baie vriendelik ontvang, kon buite op die stoep rustig sit en ontspan. Analene was heeltyd met ons in kontak, baie vriendelik en hulpvaardig. Geriewe was baie netjies en skoon. Beddens was so lekker sag. Dit het heeltyd gevoel of dit net ons daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Our stay was excellent. The host was friendly and shared ideas about where we can go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantastiese oornag geriewe. Van die begin af tot die einde was dit net lekker. Die eenheid is baie mooi en die aandag aan die klein goedjies is ongelooflik. Alles was super skoon en netjies en die gasvrou is baie aangenaam. Sal vir seker weer hier kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Danie en Louise Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Vriendelike groete, Analene

Leslie George R
1 nag
5.0
Sep 2024

Beautiful, clean and homely. Clean homely stay close to the hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies en skoon. Eerste keer by julle gewees, sal my beslis weer sien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Be Our Guest
Beste Marie Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was heerlik om jou by ons te kon hê. Sien uit na jou volgende besoek. Groete Analene

Marnel K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Uitmuntend. Vriendelike ontvangs. Baie groot en gemaklik en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderful, pleasant and peaceful, just what one needs. Our stay was absolutely wonderful. The cottage was so neat and lovely with the most beautiful decorations and sayings on the walls. The host was so welcoming and friendly. The price was so good as well! I will definitely come back there for a longer period of time and I will also recommend it to my friends! Keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy P
1 nag
5.0
Mei 2024

Exceptional. Value for money, upgrade room. Exquisite interior decor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon, netjies en aangenaam. Baie goeie waarde vir geld. Sal hul aanbeveel. Baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 112

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1627543eecd492e031103cb040208a7398494f68e061421be14ac56b9c8017c0b45e7766b8fdf4c007ea679548187eddd0f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 12A Bracelet Crescent Sonheuwel 1 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.492713 30.976333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang