Be Still Guest House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Be Still Guest House is in die Paarl, 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlande, geleë. Paarl is bekend vir sy skilderagtige plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwetse koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis.
Die gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 'n keuse van 3 elegante slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers met lugversorging is elk ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamers het 'n stort.
Die slaapkamers beskik oor 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek in.
Ons is stapafstand vanaf die Hoër Jongenskool Paarl Brugstraat sportvelde. Besienswaardighede en doendinge om in die Paar te ervaar sluit in Paarlberg Natuurreservaat, Afrikaanse Taalmonument, voetslaan, gholfspeel en wynproe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magdel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Be Still Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergrivier Boulevard 121, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang