Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Blessings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Birgitt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Beach Blessings
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nakita W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nakita W

Baie lekker plek en geskik vir almal.

Baie lekker gewees. Sal net aanbeveel dat daar WiFi is.

Hailey J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hailey J

Relaxing stay.

The house is spacious and beautiful. We especially enjoyed the balcony where we braaied and had laughs. Thanks for a memorable weekend.

Beach Blessings se terugvoer

So happy you had a great time. Looking forward to having you again.

Beach Blessings
Elmari P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari P

Wonderlike huis en area in Stilbaai.

Ons het werklik 'n wonderlike verblyf in Beach Blessings gehad. Alles is netjies skoon en nie oorvol met meubels en goetertjies nie! Die handdoeke is van die beste en so ook was die gebruik van die wasmasjien en skottelgoedwasser. Werklik 'n huis om aan te beveel vir enige gesin of meer.

Beach Blessings se terugvoer

Baie dankie Dat julle daar was en ek hoop julle kom gou weer.

Beach Blessings
Mel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel A

Good accommodation.

Spacious and well-equipped house. Very comfortable.

Beach Blessings se terugvoer

Thank you for the kind reply. Hope to have you back.

Beach Blessings
Hanrie C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanrie C

Lekker gerus.

Ons het heerlik gekuier en daar was meer as genoeg spasie vir twee gesinne met klein kindertjies. Heerlike braaistoep en groot leefarea. Alles wat jy nodig het.

Beach Blessings se terugvoer

Baie dankie Hanrie

Beach Blessings
Rebecca M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca M

It was a beautiful house and it was immaculately clean. Loved it.

We had a fantastic stay. We just had some mix-up with the key handover process, but the hostess was very apologetic as she got my arrival date mixed up. So there was a bit of a wait when we arrived. Also, there was no toilet paper and dishwashing liquid. The owner explained that the cleaning lady who normally ensures that these items are in the house was ill. Although I understand that, it was a bit inconvenient having to get them as we didn't bring anything with us. Other than that, everything else was available and in mint condition.

Loriza B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loriza B

Had a great stay.

All the place needs is maybe Wi-Fi.

Marina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V

Heerlik.

Ruim huis. Netjies en lig.

Alex V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V

Gerieflik, uiters netjies en nuut, goed toegeruste verblyf.

Ons was 'n familiegroep van 7 volwassenes. Die huis is goed geleë, baie netjies en is toegerus met alles wat nodig is vir 'n hoogsbevredigende verblyf. Ons het geen foute of tekortkominge ervaar nie. Die plek bied onbetwisbare waarde vir geld met slaapplek vir 7 in die 4 slaapkamers en 'n dubbele motorhuis. Indien nodig, sal ons weer by Beach Blessings bespreek.

Beach Blessings se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop julle kom vinnig weer.

Beach Blessings
Francois M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Stres-vry, rustig, netjies en skoon.

Verhuurder was gereeld in kontak om seker te maak als is reg en tye van aankoms en vertrek is bevestig - baie vriendelik en behulpsaam. Die huis binne is oop en ruim vir lekker saam kuier en die kamers is privaat en genoeg toilet-/wasgeriewe vir almal. Dit is wel nie loopafstand van die strand nie, maar vir die prys is dit beslis die moeite werd.

Alison O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison O

We had an amazing stay. The place was clean and perfect! Would definitely make use of it again.

It is very peaceful and the view is amazing.

Beach Blessings se terugvoer

Thank you for your kind words.

Beach Blessings
Edwin B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B

Plek was pragtig, diewoonbuurt is mooi rustig en die stil dorp is darem 'n klipgooi weg van ons af.

Die weer was koud, maar verder ons het dit geniet. Ek en my familie was baie opgewonde oor die kuier in Stilbaai, vir van hulle was dit hul eerste keer daar om die plek en woonbuurt te besoek. Ons het ook die dorp gaan besoek en alles was fantasties gewees en ons het potjiekos en braai gehou, al was die kuier so kort en daar was ook paar foute wat ons opgetel in die huis maar veder was ons gelukkig.

Jolize G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jolize G

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier en die huis was skoon en netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Birgitt, die eienaar, is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan en sal dit ook vir enigiemand aanbeveel.

Elzie F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzie F

Moderne huis met lekker kuierstoep!

Pragtige huis met moderne afwerking. Kombuis is groot met eiland-toonbank en toegerus met alles. Die stoep is 'n lekker kuierstoep met braai en tafel. Die gasvrou se kliëntediens is tops en ons sal huis die definitief aanbeveel.

Kaylene O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylene O

Dit was 'n baie fantastiese naweek, kon wegkom van 'n besige dorp na 'n stil dorp. Die huis is baie netjies en toegerus met alles wat ons nodig had het, en sal beslis gebruik maak van Beach Blessings in die toekoms.

Dit was baie lekker by Beach Blessings, ons kon ons geniet het sonder om gepla te word. Al probleem was die TV, het net 1 kanaal gehad, ander het nie oopgemaak nie.

Debbie A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie A

Heerlike naweek. Net te kort!

Gemaklik en netjies, as voorstel wanneer 'n gesin gaan met klein kinders sal dit lekker wees om 'n klein pakket beskikbaar te hê vir die gebruik van televisie. Ons sal beslis terug wees! Dankie!

Bernice B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice B

Baie lekker gekuier.

Huis is ruim, netjies en skoon. Kon nie DStv laat werk nie, het kaart vergeet. Het nooit eienaar/agent in persoon ontmoet nie, maar nie probleme nie.

Jana B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Uitstaande ligging en diens!

Beach Blessing het al ons verwagtinge oortref. Daar is duidelik baie aandag gegee aan die kwaliteit van die linne en toebehore in die huis. Alles was pragtig skoon en netjies. Die eienaar het deurgans met ons kontak gehou tot ons ons na 9 die aand daar aangekom het en was heeltyd beskikbaar vir navrae - werklik uitstaande diens. Ons sal beslis weer die huis huur, definitief een van ons beste ervarings nog.

Carin V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Rustige wegbreek van die stad.

Baie dankie vir alles, dit is so mooi en netjies ons het Baie lekker gebly, die vertrekke het soveel spasie, ons was meer as gemaklik hier, sal defnitief aanbeveel en sommer vinnig weer kom kuier, Baie dankie Birgitt

Leané V - Jun 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leané V

Wat 'n wonderlike wegbreek!

Vreeslik netjies, mooi en skoon! Ongelooflike lekker braai-area met 'n lieflike uitsig. Die dame wie se huisie dit is was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal Beach Blessings vir enige iemand aanbeveel. Beach Blessings sal ons beslis weer sien. Ons sien uit na volgende jaar.

Alex L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L

Salig.

Regtig waarde vir geld. Baie lekker uitgelê met lekker stoep vir braai en kuier.

Gerhard B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Baie lekker gekuier.

Die huis beskik oor al die benodighede. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis bied lekker baie spasie, sal definitief aanbeveel.

Zuleka M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zuleka M

A very helpful Birgitt, beautiful house, very neat, everything you need, it's there.

Absolute value for money, the manager was in constant contact with me, beautiful views from our balcony, felt very safe, everything was neat and spotless, huge and comfortable rooms, loved the décor, will definitely recommend this beautiful home in Still Bay, we will be back. One thing we missed though, was some furniture on the huge balcony, we had to carry the chairs from inside, to the braai, but i'm sure the owner will see to that soon.

Beach Blessings se terugvoer

Good day Zuleka,

So happy you had a good time in Stilbaai and enjoyed your stay at Beach Blessing.
The patio furniture is being made and should be there in the near future.

Beach Blessings
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchid-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39076f0d3375f6141be68bc83948ce143cb889a045be54bf05947d99bec0283e2670a91f28e308eebfa0e20f13757fe1a877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 7 mense 23 5 1 5 35 Orchid Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355729571406 21.411961309193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang