Beach Break
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-weg 31, Middedorp, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach Break is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel in die hartjie van Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die lieflike woonstel bied direkte toegang tot die strand en spog met 'n skilderagtige uitsig oor die see. Dit is ideaal vir diegene wat 'n ontspannende en rustige vakansie soek.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank waar gaste kan agteroorsit.
Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie top-restaurante, soos The Greek en The Mexican, asook vermaak vir kinders by Dolphin Coast Entertainment, waar daar waterglybane, putt-putt en 'n swembad is. Met baie aktiwiteite en 'n uitstekende ligging, is Beach Break die ideale vakansiebestemming vir 'n gesin of 'n groep van 4 gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- Diaz-weg 31, Middedorp, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diaz-weg 31, Middedorp, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang