Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Breakaway

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
David R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome! Beautiful view of the sea and near restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paule L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Very nice apartment by the beach. Excellent location on the beach with a convenient restaurant by the side with a playground that really helps with children. If you are sensitive to noise, maybe not the best place, but with your children, it's just perfect to entertain them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clinton G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Ongelooflik geleë, veilige swemstand vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nafees R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Amazing view. The Beach Breakaway is quite literally a few steps away from the beach, like 10 steps maybe. The house is clean, well equipped and cosy! I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charné S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2022

Lekker op die see. Beach Breakaway was wonderlik netjies en skoon en ons gasvrou Gizelle was baie vriendelik. Die huisie het alles wat jy nodig het en die uitsig is asemrowend. Die ligging langs die restaurant is baie gerieflik en die kos daar is heerlik. Let net op as jy iemand is wat vroeg gaan slaap, daar is bietjie geraas wat vanaf die restaurant kom, wanneer die kliënte die restaurant verlaat. Die hoof slaapkamer venster is naby die restaurant ingang. Beach Breakaway is ook geleë langs 'n parkeerarea so daar is ook bietjie vroegoggend geraas wat vandaar kom. Die alarm en "beams" is wonderlik vir veiligheid, maar ek dink diefwering aan 'n venster of 2 sal die plekkie net meer optimaal maak. Dit sal lekker wees om met 'n venster te kan oop slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Kristy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Lekker. Baie netjies, skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

Lekker familie wegbreek. Die ligging is perfek en die kinders het baie lekker gespeel en die restaurant langsaan (dieselfde eienaars) se speelraam het hulle vir ure besig gehou terwyl ons hulle kon sien. Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het en was skoon en netjies. Werklik aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Wonderful place and location. What a wonderful unit and location. View cannot be beat, spotless, great host where nothing was too much. Really felt like home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lazanne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Lekker, netjies moderne huis, perfekte ligging! Heerlik vir oud of jonk, gesinne, families ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Loved the house and the view. Felt a bit unsafe with no burglar bars on windows. Also no shower door, which caused water on the bathroom floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Gizelle
Beach Breakaway
Thank you for your honest opinion, however, we have beams around the property so at a click of a button you have a safe environment. That is unfortunately a public beach and we prefer to give our guests a view of the sea and not burglar bars. Also we removed the shower door as it was unsafe for guests and children and opted for water on the floor rather than glass breaking on a guest. Hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 121, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d44e4765496c4a991ec3f374c4f4b892053a62ffb02c313ebab8b398a1c03d37a442257ae12e6d9565122923eb7ed71b566?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 121 Hoof Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08182 18.03233

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang