Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Haven Selfsorg

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 600 R2 210 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Beach Haven Selfsorg is 'n ruim selfsorghuis met 'n see-uitsig en plek vir 10 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai.

Die huis is ideaal vir 7 volwassenes en 2 tot 4 kinders en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n balkon lei.

Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelmatrasse vir kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed vir 1 volwassene. Die badkamers word gedeel en het baddens, storte en toilette.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Gratis WiFi word voorsien en gaste kan in die sitarea ontspan. Die sitarea lei na 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Daar is 2 onderdakparkeerareas wat gaste kan gebruik en die huis het 'n onafhanklike water - en kragstelsel.

Beach Haven Selfsorg is 2 km vanaf die strand waar gaste kan branderplankry, swem, visvang, snorkel, walviskyk en sandplankry. Daar is 2 winkelsentrums met verskeie winkels en restaurante wat 5 km ver is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jorinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kameeldoringstraat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Haven Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 600
R2 600 R2 210
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 15, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5f425184ca423ef56b4e984f9e082e5ea19fa4d0ff64408c0163c9cc2b89ea147bdb2e0c8e4acd89e74bf3d51708f1dfe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R2 210 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 15 Kameeldoring Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0168419 24.915325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang