Beach House Bliss
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 750R3 375 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Beach House Bliss is net 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Dit is net 200 m vanaf die strand en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Daar is 'n kuierarea met 'n swembad op die perseel.
Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders. Die derde badkamer het 'n bad.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wynyskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea en kombuis lei na 'n lieflike kuierarea met 'n etenstafel, pooltafel, tafeltennistafel, veerpyltjiebord en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n yskassie en ysmasjien. Die stapeldeure lei na 'n ingeslote erf met 'n swembad.
Daar is 'n privaat boei waar gaste hulle bote kan vasmaak. Daar is ook verskeie plekke waar bote te water gelaat kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Doron Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kabeljoustraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach House Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 7, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang