Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Life Empire Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beach Life Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou aan die strandfront van Muizenberg in Kaapstad, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat sentraal geleë wil wees.

Dié woonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n lessenaar en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep op die grondverdieping met 'n etenstafel en nog sitplek. Dit bied 'n uitsig oor die binnehof. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en ondergrondse parkeerplek. Hierdie verblyf is reg oorkant die strand en is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 96, Muizenberg, Kaapstad, 7950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafcbc3c89b26fd7cc2ae9520d48d0c8a2bf7a8450ce562ce4701a8f2447327fb56d67243f983c597326252adab9e3de08382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 4 mense 96 Beach Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.107928162787 18.469931380743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang