Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Lodge Apartment

Selfsorg

Resensies

2.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
1.7
Ligging
2.3
Waarde vir geld
1.7
Diens
2.7
Veiligheid
2.0
Byron K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Jan 2025

If you do not want to lose clientele I suggest removing any association. It is infested with cockroaches. Bring your own decoder for the TV was advertised, however, on arrival all TV and dish connections had been stripped. Then had to use the owner's Netflix setup with owner owner-supplied smart-box but the owner later removed us from viewing before leaving. No aircon. Cherry on the top. I cannot believe how you endorse this atrocious complex and unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hendrik C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Baie lekker. Dit was lekker skoon en baie stil, maar ons het maar gesukkel in die badkamer. Dit was bietjie klein gewees. Daardie stortmuur tussen die toilet en stort sal 'n groot verskil maak as dit 'n glaspaneel is. Ons het geweet van die DStv, maar het skoon vergeet om ons een saam te neem. In al die ander plekke waar ons gereeld besoek aflê, is daar DStv en handdoeke ingesluit. Met die reënige weer was dit maar moeilik om die handdoeke droog te kry. Ons het darem veilig gevoel en die ander gaste geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Magda R
Lang verblyf
1.6
Des 2023

Lekker behalwe vir blyplek. Glad nie! Vuil. Yskas, kombuiskaste binne, stoof, potte. 2 matrasse morsig. Mop en besem onbruikbaar. Moes 'n dag opdraf vir stukkende yskas oor persoon wat nie opdaag vir herstel nie. Stel toe ander persoon voor aan agent.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.1/5

Ellouis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4487995f5734614398432333f414b240eb793624a7173c7230f031676001a8a85e3b274b5b496e45f24d6805a9e8eb7a8628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 3 5 1 3 55 Marine Drive Unit 7 Beach Lodge 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.857117596846 30.372331832384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang