Beach Music
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binnenshuis en op die toegeboude stoep verbode.
Die verblyf is nie geskik vir partytjies, geleenthede of vir matriekstudente nie.
Harde musiek word nie na middernag toegelaat nie.
Troeteldiere word slegs toegelaat mits dit vooraf gereël en goedgekeur is.
Die huisbestuurder woon op die perseel en voorsien ook daaglikse skoonmaakdienste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frant-rylaan 1210, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang