Beach View @ Grosvenor
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Beach View @ Grosvenor is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel reg op die strandfront, stapafstand vanaf hoofstrande, restaurante en winkels.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is.
Dit maak oop na die privaat balkon met pragtige see-uitsigte, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet of na die sonsondergang oor die waters te kyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die 4de verdieping, maar is toeganklik via 'n hysbak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 199
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Marine Drive, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap