Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Villa & Beach Studio

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Henry O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly, loopafstand van die strand. Baie lekker gebly. Loopafstand van die strand. Mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende ligging. Wat 'n verrassing, baie naby die see en verskeie dierevriendelike restaurante. Ons kan ook net baie dankie sê vir die gasvryheid wat uit haar pad gegaan het om seker te maak alles is reg, en werk, veral nadat ons so laat ingeboek het. Sy het binne minute gereageer op enige navraag van ons kant af. Die Beach Studio was net reg vir ons, en die honde het die spasie ook net so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerdri E
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustige wegbreek om jou asem terug te kry, dan slaan die mooi van die golwe dit weg. Sekuriteit en kommunikasie tussen ons en verhuurder is uitstekend. Loopafstand vanaf die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het 'n fees gehad in Ballito! Die vakansie was fantasties! Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak. Dit is gemaklik, netjies en die diens is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderful stay. Wonderful place to stay. Very clean and staff are super friendly. Will be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Ons was vir 4 dae by Beach Villa, stapafstand van die see af. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was skoon toe ons daar aangekom het en word skoon gehou terwyl mens daar bly ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anche V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Loopafstand van die strand en goeie restaurante met 'n lekker see-uitsig. Ons het probleme ondervind met ons voertuig op die dag wat ons vertrek het en kon eers heelwat later inboek. Vanessa het ons nogtans gerusgestel en reelings getref om dit so gerieflik as moontlik vir ons te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Lekker wegbreek, mooi omgewing, naby alles. Baie lekker gebly. Naby aan die strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelia O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Lovely villa! I booked for my guests, they had a lovely stay at Beach Villa & Beach Studio, everything was as advertised and the host was super friendly and helpful with the whole booking. Will recommend to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fabulous. The stay at Beach Villa & Beach Studio was awesome. The assistance we received from the owner was fantastic. A big thank you and a huge thank you to her. It was really an awesome break away that was desperately needed. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 4, Dolfynkus, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb7b95f85450c5aba8895b5ad044c3488fb0edab3097026c1fe4cee723cf5c4520e4d06886cff35e971ceab8cb8a87217d8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Sandra Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.541394034189 31.215472429439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang