Beach Walk
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Walk is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pearly Beach, 21 km na Gansbaai. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesinswegbreek, want hierdie huis is net 'n kort entjie se stap van 'n wit sandstrand af.
Dié hut bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bad en 'n stort is in die tweede badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Boonop het hierdie ruimte 'n binnebraai wat ideaal is vir die wintertye. Hierdie ruimte het stapeldeure wat oopmaak op 'n bedekte houtdek met buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy die see-uitsigte bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Walk het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crest-weg, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang