Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront @ Stilbaai

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachfront @ Stilbaai is 'n pragtige vakansiehuis op die onderste verdieping van die eienaar se huis in die bekende area van Stilbaai-Oos. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende aangesien dit net 50 m van die Blouvlagstrand af is en gaste net oor die duine kan stap met 'n sambreel en sonroom.

Die pragtige eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en instapstort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van hierdie slaapkamers het elkeen 'n aparte ingang van buite af. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ysmasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 8 stoele toegerus. Die waskamer het ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie huis maak van sonkrag gebruik en ervaar nie beurtkrag nie.

Daar is ook 'n binnebraai-area met gemaklike sitplek. Op warmer dae kan gaste die lieflike boma-area met braaigeriewe en 'n sambreel benut. Let asb. dat hierdie huis nie 'n see-uitsig het nie aangesien dit agter 'n duin skuil. Die huis is wel naby lieflike staproetes, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marzanne S
Gesin met tieners
5.0
Ouers en onderwysers met tieners. Absoluut amazing plekkie! Lekker groot, en baie netjies. Het niks gekort nie. Baie meer spacious as op foto's. Sal b...
Sien meer
Sep 2024
Neil D
5.0
Short breakaway. The accommodation is comfortable and well-equipped and well suited to a larger group. The host was very welcoming and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Louis V
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige huis. Ons was 4 volwassenes en 2 kinders wat die naweek daar gebly het. Dit was heerlik vanaf ons gearriveer het, tot ons vertrek. Roche was ...
Sien meer
Okt 2023
Burgert V
5.0
Oudste seun se 40ste verjaardag. 3 dae van lekker kuier in 'n uitstekende gastehuis. Volledig toegerus vir 8 gaste, gerieflik naby die oseaan geleë en...
Sien meer
Apr 2023
Petro-mari G
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, stil, ontspanne, gesinsvriendelike, goed ingerigte huis. Was heerlik om in so mooi omgewing na 'n besige tyd tot stilstand te kom.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront @ Stilbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Gordon-straat 44, Stilbaai-Oos, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34862a8bea54b03d8d9b52ca48eba2fd8f67e5c5f5253ad0d36ad4bd3ce2f18931e422753cfe9d865078a4cc75fb575f3c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 44 Gordon Street Still Bay East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 13:00 -34.370557976198 21.434931445786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang