Beachfront Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachfront Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Blue Waters-kompleks in Seepunt en is ideaal vir 'n paartjie wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel het 'n oopplan-ontwerp en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Verder is daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n etenstafel vir 2 en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n privaat balkon met 'n tafel en stoele wat ideaal is vir 'n oggendkoffie. Die woonstel is 'n kort entjie se stap vanaf die strand, asook winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Harry Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachfront Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 303, Blue Waters 39, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang