Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaumont Family Wines

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, mooi, skoon, goeie WiFi. Heerlike rustige verblyf. Oorgenoeg hout vir kaggel, heerlike suurdeegbrood verrassing. Netjies en skoon. Kan sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige plaaslewe. Mal oor die plek. Fantastiese plek, rustig, stil en mooi. Maak elke sent die moeite werd. WiFi bietjie swak, anders geen ander negatiewe kommentaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie mooi met uitstekende deli en restaurant. Die tuisgebakte brood wat in ons huis was was ongelooflik lekker. Die Nespressmasjien met pods is 'n wenner. Sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie netjiese plek met 'n baie gasvrye gevoel. Sal defnitief terug gaan. Baie lekker rustige verblyf met 'n deli op die plaas vir 'n daaglikse koffie of tert na ete. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert Hagedoorn N
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2020

Compleet huis, met alle voorzieningen. Mooi huis, met alles erop en eraan. Wijnproeverij op 20 meter afstand. Heerlijke wijnen en platters stonden op bestelling voor ons klaar. Restaurant op 200 meter kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Fantastiese plaaswegbreek. Wonderlike plaas om op te gaan stap, fietsry of wyn onder die bome of dam te geniet. Die ligging is ook baie naby vir dag trips na Elgin, Hermanus, Hemel en Aarde, Greyton of Kleinmond. Baie vriendelike personeel en die kaggel in die kombuis en leefkamer was die hoogtepunt. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beaumont Family Wines
Beaumont Family Wines
Baie dankie Jaco, ons is so bly julle het dit geniet en was goed om julle hier te gehad het. Sien gou weer met jul pragtige babba. Groete, Adele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beaumont Family
Wines

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d94c65da84fea683d8b0d0038cb808b8d092ad280e6d66e7773b43af386097abdd6a789c2282b9f88c483475ba8681d75d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Main Road Compagnes Drift Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.223919399011 19.206650433569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang