Beaumont Family Wines
Beskrywing
Die kothuis het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbel-hemelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n kaggel, eetgerei, breekware, toebehore, ’n vierplaatstofie met oond, mikrogolf, yskas met klein vrieskassie, skottelgoedwasseep en vaddoeke, tee, koffie, suiker, sout en peper. Die oopplan-leefarea het ’n uittrek-slaapbank, klein houtkaggel en elektriese verwarmers. Die leefarea lei na ’n privaat patio met ’n braai-area, rooster, oorgenoeg hout, vuuraanstekers, kerse en vuurhoutjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Mill House het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n dubbel-hemelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met ’n kaggel, eetgerei, breekware, toebehore, ’n vierplaatstofie met oond, mikrogolf, yskas- vrieskas, skottelgoedwasseep en vaddoeke, tee, koffie, suiker, sout en peper. Die oopplan-leefarea het ’n klein houtkaggel en elektriese verwarmers. Die leefarea lei na ’n privaat patio met ’n braai-area, rooster, oorgenoeg hout, vuuraanstekers, kerse en vuurhoutjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige, gerestoureerde kothuis is langs die ou Konstableshuis en het destyds gevangenes en die konstabel se perde gehuisves. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Daar is 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte, wasbakke en toilette. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die sitarea het 'n houtkaggel, elektriese verwarmers, waaiers en muskietweerder. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea wat vir 2 kinders geskik is. Die kombuis is met 'n kaggel, eetgerei, breekware, kookgerei, 'n vierplaatstoof, oond, yskas en 'n vrieskassie toegerus. Skottelgoedseep, vadoeke, tee, koffie, suiker en beskuit word met aankoms voorsien. Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe. 'n Braairooster, hout, vuuraanstekers, kerse en vuurhoutjies word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar ‘n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang