Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bed and Breakfast in Hatfield

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Bed and Breakfast in Hatfield
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Bonnie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie M

Very pleasant and relaxing.

Beautiful land, central and great for student life. The rooms were designed beautifully, containing artwork from the previous owner.

Abraham (abri) V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham (abri) V

Very pleasant.

Spacious rooms, well located in a quiet street.

Christa B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Skoon, netjiese en vriendelike verblyf met genoeg parkering.

Vriendelike ontvangs, goeie ligging naby die universiteit en Gautrein-stasie en netjiese, skoon en goed toegeruste akkommodasie maak hierdie verblyf 'n uitstekende keuse. Baie dankie, ons sal beslis weer in die toekoms hier tuisgaan.

Pieter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Aangename verblyf.

Goed versorg en netjies en goed uitgerus met alle benodighede. Vriendelike diens. Heerlike ontbyt.

Ockert E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert E

Gerieflik, gemaklik, presies wat ons nodig gehad het.

Ons was baie impressed met Bed & Breakfast in Hatfield. Die kamers is ruim en netjies met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam, hulle het uit hul pad gegaan om dit vir ons gemaklik en gerieflik te maak.

Joanna B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B

Netjies en gerieflik, baie sentraal geleë.

Baie oulike plek, die kamers is ruim en personeel baie vriendelik.

Herman V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Goeie vriendelike diens.

Goeie vriendelike diens, baie lekker gebly. Uitstekende koffie en beskuit.

Joleenann B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joleenann B

The owner or manager was very cold, distant and unwelcoming.

I was happy with the stay, the staff was warm and friendly, but the owner or manager was very cold, distant and unwelcoming. I am not sure because we were the only guests of colour there.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Dear Joleenann,
I am sorry if I came across as unfriendly. That was not my intention at all.
Regards,
Desiree

Bed and Breakfast in Hatfield
Keith T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith T

Full marks, very good place to stay.

Everything was fine, and the staff excellent. Interesting art, architecture and plants.

Karien G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G

Ongelooflike mooi plek en die kamers is so mooi uitgelê.

Die gastehuis het die mooiste kamers, dis skoon en so mooi uitgelê. Ons groep vriende met kinders het dit baie geniet.

Hermann H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann H

Lekker skoon, netjies en stil.

Ja, baie lekker gebly. Dankie.

Kinsley N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kinsley N

Little gem and centrally located.

Travelled with family and enjoyed our stay. It's located in a quiet area in Hatfield. There was solar energy so the load shedding impact was very minimal. We enjoyed the breakfast, especially the fruit salad and yoghurt.

Gerrit N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit N

Very nice and comfortable.

It was a friendly welcome. Everything was explained nicely. The room was comfortable and neat. Breakfast was very nice.

Brenda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda P

Vriendelike en behulpsame personeel.

Baie lekker gebly! Uitstekend.

Joanna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B

Beveel die gastehuis aan, goeie ervaring.

Waarde vir geld, ruim en netjies. Personeel baie behulpsaam. Omgewing stil en rustig.

Cherylin C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylin C

Best value for money, so neat and clean, with all the luxuries of a 5 star.

I would 100% recommend this establishment, especially to any parent of a TUKS student who needs to visit their child. Top quality for such a reasonable price - they have thought of everything and more. So neat, in a quiet area, and literally down the road from the TUKS campus and all the residences.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Thank you Cherylin for your kind words!

Bed and Breakfast in Hatfield
Anita C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

My gunsteling oornagblyplek in Pretoria.

Die kamers is pragtig en smaakvol gemeubileerd. Uitsonderlik skoon en netjies. Omgewing stil en veilig, personeel laat jou welkom voel. Beveel dit ten sterkste aan.

Role V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Role V

Bekostigbare, gerieflike verblyf.

Ons was baie beïndruk met Bed and Breakfast in Hatfield. Die kamers is ruim met al die benodigdhede (selfs dié waaraan mens nie altyd self dink nie). Alles is skoon en netjies en van die beste gehalte. Die ontbyt was ook heerlik en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Dit was ook lekker naby aan alles en ons kon met gerief rondreis en het heeltyd veilig gevoel. Ons sal weer daar oornag en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Baie dankie Rolé vir jou mooi woorde.
Groete
Desiree

Bed and Breakfast in Hatfield
Karin S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Pragtig, rustig en veilig.

Ek en my dogter het heerlik gebly. Kamers is netjies en gerieflik. Tuin is baie mooi en die area is baie rustig.

Wynand S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Verblyf was alles wat ons verwag het.

Kamer was ruim en skoon met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Jana S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana S

Gasvry, uitmuntende diens!

Die eienaar, Desiree, en haar personeel was gasvry, dit is 'n pragtige plek met uitstekende diens. Ons kan dit met 5 sterre aanbeveel.

Lourika G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourika G

Rustig, skoon, netjies.

Goed geleë naby die Urologiese Hospitaal en in 'n rustige area bietjie weg van die besige gewoel van die karre.

Guy P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P

Excellent location, clean, tidy, very friendly hostess. Will be back on both private and business travels.

Would just like a better DStv selection, plus a security safe box.

Andre G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Vriendelike diens, skoon geriewe, veilig.

Goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt. Veilig, skoon en gerieflik.

Henry V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry V

Ons het weereens ons kuier geniet. Sentraal geleë en gerieflike verblyf.

Rustige omgewing en pragtige tuin.

Jr S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jr S

Gemaklik gebly. Tarief is billik.

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms. Kan dit aanbeveel.

Frikkie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Ons het gesukkel om die gastehuis te kry as govolg van ons voertuig se GPS wat deurmekaar geraak het.

Die geduldige,vriendelik en beleefde manier waarop die eienaar ons oor die selfoon gehelp het om hulle gastehuis te kry verdien ’n kompliment. Om alles te kroon gee sy toe nog vir een van ons vriende wat daar vir ons kom kuier het ’n gratis ontbyt - mens onthou sulke goed.

Ledene H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ledene H

Uitstekende verblyf.

Ek beveel Bed and Breakfast in Hatfield 100% aan. Baie netjies en skoon, in 'n rustige en veilige area. Daar is alles wat jy nodig het. Ek het die klein touches baie waardeer - van die beskuit, die daaglikse skoonmaak, tot die ekstra lamp wat in die kamer geplaas is vir wanneer daar loadshedding is. Ek sal julle definitief weer sien!

Lorraine B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Pragtig, gerieflik, veilig en netjies.

Pragtige, rustig en baie veilig. Baie netjies en vriendelik.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Beste Lorraine,

Dankie vir jou mooi opmerkings. Jy so wel as jou man is meer as welkom om terug te kom indien julle weer in Pretoria/Hatfield is.

Gaste soos julle is 'n absolute plesier!

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Christo G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G

Eenvoudig, baie besonders.

Altwee gasvrouens is besonders hulpvaardig en vriendelik. Die woning is baie netjies en skoon gewees en alles wat nodig is om jou verblyf lekker te maak was daar. Ek en vriende het vir 'n tweede keer teruggekeur vir 'n verdere 2 nagte se verblyf en alles was, soos die eerste keer, netjies, skoon en almal vriendelik en aangenaam. Ek beveel Bed and Breakfast in Hatfield met graagte aan. Baie dankie en knap gedaan.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Beste Christo,

Julle was aangename gaste en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang - sou julle weer die lang pad van Namibie af wou aandurf. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Adele P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P

Rustige en huislike atmosfeer in die hart van Hatfield.

Skoon, netjies en baie huislike gastehuis. Naby TUKS is dit ideaal as jy jou kinders wat op universiteit is wil besoek. Die gesinseenhede met slaapplek vir tot 4 persone maak dat die hele gesin kan saambly. Daar 'n kombuis in die eenheid en selfs 'n braai buite wat bydra tot die huislikheid. Die ontbyt was heerlik voorberei deur Lizette en sy is baie gasvry en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Beste Adele,

Julle was sulke maklike gaste - julle is beslis welkom om ons weer te besoek. Dankie vir die mooi woorde - dit word opreg waardeer,

Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Michelle K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

We found the place to be spotless, surroundings peaceful and the host very friendly

We felt totally at home, and our host, Lizette, was a treasure. The room we stayed in was absolutely spotless and had everything that we required. The area was peaceful, very clean and I will definitely be recommending this to my friends who might be travelling in that direction. I will most certainly be back soon.

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Dear Michelle,

You were stunning guests and are welcome to come back any time. Thank you for your kind words. Much appreciated!

Kind regards,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Santie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Ideale verblyf in Hatfield.

Ek en my 2 dogters het hier gebly gedurende die Beeld Winterskool vir Graad 12's by Tukkies. Die familie-eenheid was netjies met alles wat ons nodig gehad het vir selfsorg, selfs 'n Nespresso-koffiemasjien! Dit was naby aan Tukkies en winkelsentrums. Ek sal beslis weer hier oornag en kan dit enige tyd aanbeveel.

Mariann H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariann H

Voldoende.

Baie eenvoudige basiese verblyf wat voldoen het aan ons behoefte. Skoon en gemaklike beddens. Die familiekamer met badkamer tussen die 2 kamers is net ongemaklik wat privaatheid en toegang tot die woonkamer beperk.

J J V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J J V

Conveniently situated close to University of Pretoria.

Very friendly service and neat and basic accommodation.

Ruan F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan F

Bed and Breakfast in Hatfield is myns insiens perfek.

Dit is my tweede besoek aan Bed and Breakfast in Hatfield en dit het werklik gevoel of ek by vriende gaan kuier. Die kamer waarin ek gebly het, is ruim en luuks, maar huislik en gemaklik. Eintlik ideaal.

Limakatso T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Limakatso T

Spacious and neat accommodation with very welcoming hosts.

Pleasant stay and will definitely use it again when in the area.

Emile T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile T

5 ster verblyf.

Die gastehuis is perfek geleë in 'n baie stil en boom ryke area. Die Gautreinstasie is so 5 min se stap van die gastehuis. Die LC de Villiers sportgronde is ook so 5 min se stap van die gastehuis. Die kamer waar ek gebly het was ruim en is ook baie goed ingerig met alles wat jy kan nodig. Sal gemaklik daar kon bly vir 'n langer tyd. Lizette het baie goed na my omgesien en die ontbyt was uitstekend. Ek sal die Bed and Breakfast in Hatfield aanbeveel vir enige iemand wat Pretoria of selfs Johannesburg (weens die naby ligging aan die Gautrain stasie) besoek.

Pieter B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Fantasties! Oor en oor die moeite werd!

Baie skoon en netjiese, ruim verblyf. Alles wat mens nodig het, is daar en nog meer. Ons was verras om die detail te sien. Daar is regtig aan alles gedink! Die koffiemasjien met kapsules was tops! Kombuis is goed toegerus. Lekker kuiertafel vir etes en sagte, gerieflike stoele voor TV. Die aircon was 'n lafenis in die hitte! Reuse bed en pragtige dekor. Skilderye en meubels soos net 'n kunstenaar kan! Die diens was puik en mense baie vriendelik. Die eetkamer/restaurant netjies met ruim verskeidenheid ontbyt om van te kies. Baie vriendelike en vinnige diens. Lekker geëet! Dekor daar ook uit boonste rakke! Ons is van die Kaap en het ons seun, wat eerstejaar is, kom help intrek in koshuis by die Universiteit. Die gastehuis is gerieflik naby aan koshuise. Ons sal beslis weer hier oorslaap as ons Pretoria toe kom. Dankie vir ongelooflike verblyf!

Pieter V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Vriendelike ontvangs en gerieflike skoon kamer.

Ek is by Hatfield Gautrainstasie afgehaal as gevolg van reën. Lizette is uiters vriendelik en behulpsaam.

Debbie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S

Gerieflik, skoon.

Lekker naby universiteit.

Genell P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genell P

Rustige atmosfeer met gehaltediens.

My tweede keer by hulle. Altyd tevrede met die diens. Waarde vir my geld. Ek sal weer van die verblyf in die toekoms gebruik maak.

Minette C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C

Perfek gelëe vir Universiteits besoek én soveel meer.

Perfek gelëe vir Universiteits besoek, maar ook hartlike en baie bekwame welkom! Kamer is pragtig en modern, ruim en sorgvuldig uitgerus. Selfs vars melk en Nespresso en beskuit, daagliks aangevul! Definitief 'n tien-uit-tien ervaring!

Bed and Breakfast in Hatfield se terugvoer

Beste Minette,
Jy was 'n model gas en is meer as welkom om ons in die toekoms weer te besoek. Baie dankie vir jou mooi woorde.
Vriendelike groete,
Lizette Coetser

Bed and Breakfast in Hatfield
Jan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Baie lekker gebly!

Baie lekker gebly! Ontbyt was baie lekker! Sal weer by julle kom bly!

Corne S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Rustige atmosfeer naby die universiteit.

Baie netjiese verblyf, vriendelike ontvangs, al ons verwagtinge oortref. Sal definitief weer daar bly.

Elrinet C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinet C

Pragtige kamers en rustig.

Ontbyt was elke oggend baie smaaklik en die area en gastehuis is stil en baie netjies met pragtige kamers. Ek het lekker gebly.

Inga En Hans S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inga En Hans S

Fantastische locatie.

Een zeer goed verblijf in een oase van rust in een drukke omgeving. Erg smaakvol ingericht. Erg vriendelijke eigenaars die er voor zorgen dat er niets ontbreekt. Een geweldig uitgebreid ontbijt gehad. Een goede tip gehad voor een restaurant in de buurt goed om uit te eten.

Marianne F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F

Gerieflike verblyf 5 min se ry vanaf die universiteit.

Ek sal altyd van hierdie gastehuis gebruik maak wanneer ek sake in die omgewing het. Baie gerieflik.

Muller L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Muller L

Baie lekker, dankie.

Ontvangsdame was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jaun L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun L

Baie gerieflik.

Ek was baie vriendelik verwelkom asook die netheid van die verblyf.

Francois B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Stylvolle verblyf teen billike prys.

Ons het baie lekker gebly. Sal verseker terugkom.

Etienne H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne H

Baie gerieflik.

Baie netjies, gerieflik en waarde vir geld. Sal weer gebruik maak van Bed and Breakfast in Hatfield.

Maryka B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka B

Lekker rustige hoekie na lange dae in vergaderings.

Die perfekte plek vir rus as sakereisiger. Na aan als, heerlike ontbyt, vriendelike diens met skoon fasiliteite.

Astra F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astra F

Comfortable and clean. Pleasant surroundings. Friendly staff.

Although I prefer to stay in a property with a separate bedroom and separate kitchen, the spacious room including the beds, comfortable chairs etc had all that one would require i.e. microwave, fridge, etc. The room and bathroom were clean. The staff were friendly and I was collected from the Gautrain station almost as soon as I had called to inform them that I had arrived. Impressive.

Hendrik V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

’n Gul ontvangs en vriendelike diens.

Ruim kamer met al die geriewe, maklike toegang en genoeg, veilige parkering. Ek is hartlik verwelkom en die diens was flink en vriendelik. Het nie ontbyt gehad nie, maar dit het baie lekker gelyk! Baie dankie vir die gasvryheid; ek sal Bed and Breakfast in Hatfield enige tyd aanbeveel.

Engela S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Nice.

See the stars.

Don V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don V

Uitstekend en heerlik.

Heerlik gebly, gerieflik en privaat. Daar is baie moeite gedoen met ontbyt. Baie gerieflik naby aan die universiteit. Sal beslis weer hier bly.

Burgert S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert S

Baie netjies, heelwat luukser as wat ek verwag het!

Baie aangename verblyf: mooi netjies en luuks (baie mooi badkamer), stil en rustig midde-in Pretoria. Ek sal weer hier bly as ek in die omgewing is.

Roelof C - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof C

Ons het geen klagtes nie; ons het ons verblyf terdeë geniet!

Ons is by die stasie kom afhaal en weer teruggeneem. Ons het heerlik gebly en het geen klagtes nie. Ons sal dit definitief aanbeveel vir ons vriende.

Riette T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riette T

Eienaar vriendelik en behulpsaam, area stil en veilig, kamer skoon en koel. Uitstekende verblyf in die stad.

Vriendelike personeel en eienaars. Skoon en netjiese kamers. Veilige parkering vir voertuig. Stil en rustige omgewing.

Paul D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D

Voortreflik!

Die selsorg eenheid het volkome voldoen aan my behoefte. Die ontvangs was vriendelik en doelmatig. Ontbyt was baie goed.

Sue N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue N

Exactly what we had hoped for

3 generations stayed over 3 busy days, and each of us was well accommodated!

Cynthia B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia B

Baie geniet vir die kort tydjie wat ons oorgeslaap het.

Dis naby al die winkels en universiteit en baie lakker naby die hoofweg.

Josua S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua S

Awesome! Heerlike ontbyt!

Dankie vir 'n great blyplek!

Leon B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Het baie lekker gebly.

Al wat kort is 'n aanwysing bordjie na die eetsaal. Baie van die gaste het by ons kamer ingeloer en gedink dit is die eetsaal. Maar verder baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arcadia-straat 1265, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MzdiNjQ2LTQ3NzctNDI1YS04MjAxLWMwMTliNzA5ZTdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 1265 Arcadia Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7475 28.243055555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang