Bee Cozy
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
- Vanaf R580 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bee Cozy bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Waterfall geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger, 'n paartjie of 'n korporatiewe reisiger.
Dié eenheid kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir diegene wat 'n bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar. Dit het ook 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gaste kan ook ander kanale kyk as hulle toegang daartoe het.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie kothuis is naby Watercrest Mall wat baie winkels en 'n bioskoop het. Lieflike staproetes is ook net 'n entjie weg.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bee Cozy het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterfall Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glen Grey-rylaan 19, Waterfall, 3652, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang