Bee’s Self-Catering
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striatastraat 337, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bee’s Self-Catering is 'n bekoorlike kothuis met 'n privaat ingang op dieselfde perseel waar die eienaars woon in Vanderkloof in die Noord-Kaap.
Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 gaste in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n etenstafel. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die kothuis lei na 'n klein stoep met sitplek en 'n lieflike tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Striatastraat 337, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Sien meer verblyf in Vanderkloof Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Striatastraat 337, Ribbokrant, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang