Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beesdam Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Amanda S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Kan dit baie sterk aanbeveel. Sien sterre. Baie veilig en goed geleë. Loopafstand van universiteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie gemaklik geslaap, stil omgewing t.s.v. besige strate by NWU-ingang. Pragtige, skoon woonstel! 'n Stoel of twee in die kombuis en 'n strykyster sal welkome toevoegings wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker familie naweek. Bly altyd lekker by Beesdam! Al 'n paar keer hier gebly. Lucy is die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hestè N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Presies wat ons nodig gehad het. Ons het die verblyf by Beesdam baie geniet. Die personeel was vriendelik en behulpsaam en ons kon reël om later in te boek. Die ligging was perfek en binne loopafstand van die begin en einde van die padwedloop waaraan ons die naweek deelgeneem het. Die eenheid was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie lekker en rustig gewees. Het veilig gevoel en baie lekker geslaap. Baie vriendelik ontvang. My vrou was in hospitaal vir operasie. Hierdie blyplek was baie naby die hospitaal. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Familie verjaarsdag naweek, Potch was die middelpunt. Was nie ons eerste keer by Beesdam nie. Bly altyd lekker. Was wel die eerste keer in die Drakensberger. Ek sal definitief weer vir ons daar bespreek, aangesien daar 'n lekker kombuisgedeelte is wat goed van pas gekom het die naweek. Ek het asb. net 'n voorstel vir die badkamer. Daar is geen pakplek om ietsie neer te sit nie. As daar dalk 'n baie klein tafeltjie langs die bad by die deur geplaas kan word, onder die spieel, sal dit perfek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebohang R
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Safe and peaceful. It was peaceful, clean and safe. But the WiFi quality was low.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die tweede keer wat ek tuisgaan by Beesdam, alles wat ek nodig het. Baie dankie vir die lekker verblyf. Beesdam se ligging is ideaal vir as jy naby die universiteit wil wees. As alles goed gaan, sien ek julle volgende jaar weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alisha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies en gemaklik. Ek het baie lekker gebly en was regtig die waarde vir my geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Geniet. Sal weer terugkeer. Groot plek. Lekker sentraal. Daar is net nie genoeg parkering nie. Dink daar is een of twee roofslapers wat met 'n kar kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jooste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 30, Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2362cdfc60957ed2fb7608eb17ad222f7209300af7e423760b54db6a7d20f6b69a26db51b47acd4cded88a39fa9268da3ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 30 Hoffman Street Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.69062 27.09365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang