Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beestekraal Events and Accommodation

 6 Beskikbaar
Chalet met slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alle chalets het 2 slaapkamers met enkelbeddens en waaiers. Elke chalet het ’n goed toegeruste kombuis en leefarea, asook ’n badkamer met ’n stort. Die chalets spog met ’n pragtige uitsig oor die Krokodilrivier waar die braai-area is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

5 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Alle chalets het 3 slaapkamers met enkelbeddens en waaiers. Elke chalet het ’n goed toegeruste kombuis en leefarea, asook ’n badkamer met ’n stort. Die chalets spog met ’n pragtige uitsig oor die Krokodilrivier waar die braai-area is.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yzerfontein Plaas, Vaalkopdam-weg, Beestekraal, 0255, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5354f8a1901637201cada209165490dc6e6f629194ed02e94468407c2806ba4dd84bb1f1675b2a694258893347a82f354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 5) 16 5 1 4 Yzerfontein Farm Vaalkopdam Road 0255 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.364076165291 27.565877437592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang