Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beker Loop Oor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bonita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangenaam en rustig. Baie sentraal naby al die dorpe. Ons het ons verblyf gemaklik gevind. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlike vakansiehuis, met gasvryheid, en heerlike bed. Ons het heerlik gebly. Was vriendelik ontvang met bederfies op die beddens. Het alles tot ons beskikking gehad wat nodig was. Ons het heerlik geslaap, bed is baie gemaklik. Mooi uitsig. My seuntjie het dit baie geniet. Was loopafstand van die getuipoele, so kon lekker afstap see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Blessed. We were so spoilt with little treats and special touches. They are very generous and caring and went above and beyond to make our stay wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik gebly en die ligging is naby alles. Het heerlik gebly en gekuier. Die gasvryheid was uitstekend en sal vir seker weer daar gaan bly as die kans hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Rustig. Die verblyf was rustig en ek het die stilte baie geniet. Mens hoor net soms die TV bo, maar dit het nie gepla nie. Die wasbak in die kombuis en werkoppervlakte werk ongelukkig nie goed nie. Mens kan skaars 'n bord daarin pas (dan moet jy dit skuins hou) en ek het 'n paar maal my kop op daardie oorhoofse mikrogolf-staander gekap. (Jammer dat ek dit moet uitlig vir toekomstige gaste).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lekker rustig met pragtige see uitsig. Ons was baie vriendelik ontvang deur Johan. Baie lekker gebly en die gasheer wou altyd weet of ons gemaklik is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jakobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Baie lekker en skoon verblyf. Baie netjies en aangename mense. Dit was baie lekker om in 'n rustige area vakansie te hou en bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Perfect for our purposes. Excellent. Very friendly hosts. It was relaxed and refreshing being so close to the beach. We would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Vriendelik en bekostigbare akkommodasie, aanbeveelbaar. Ons het heerlik gebly, vriendelikste gasheer en sy vrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike en gavrye verblyf in 'n gerieflike eenheid met 'n pragtige uitsig oor die see. Die eenheid is ideaal geleë in 'n pragtige omgewing met 'n asemrowende uitsig oor die see. Die gasvryheid, hulpvaardigheid en vriendelikheid sal ons verseker weer laat gebruik maak van die verblyf. Ons is groot dank aan hulle verskuldig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYzk3NWIwLTYyZjgtNDRmMC05OWQwLThjNTExZWU3ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 53 van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.071739 22.186379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang