Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beker Loop Oor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Beker Loop Oor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstelletjie in 'n rustige hoekie van 'n kusdorpie genaamd Groot-Brakrivier.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en is apart van die boonste vloer agter 'n geslote deur. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n TV met DStv, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en bied toegang tot 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n bad, stort, en wasbak. 'n Bababedjie kan voor aankoms gereël word.

Geriewe in die kombuisie sluit in: konveksiekoker, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. En die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV waar gaste DVD's kan kyk. Gaste het natuurlik toegang tot die gemeubileerde braai-area en daar is gasbraaigeriewe ook. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Parkeerplek is beskikbaar in 'n motorhuis of agter 'n hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bonita V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en rustig. Baie sentraal naby al die dorpe. Ons het ons verblyf gemaklik gevind. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam. Ons sal beslis weer ...
Sien meer
Apr 2024
Desiree S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike vakansiehuis, met gasvryheid, en heerlike bed. Ons het heerlik gebly. Was vriendelik ontvang met bederfies op die beddens. Het alles tot ons ...
Sien meer
Mar 2024
Jo-anne B
Gesin met klein kinders
5.0
Blessed. We were so spoilt with little treats and special touches. They are very generous and caring and went above and beyond to make ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2024
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik gebly en die ligging is naby alles. Het heerlik gebly en gekuier. Die gasvryheid was uitstekend en sal vir seker weer daar gaan bly as die k...
Sien meer
Mar 2024
Johannes A
Besigheidsreis
5.0
Perfect for our purposes. Excellent. Very friendly hosts. It was relaxed and refreshing being so close to the beach. We would definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beker Loop Oor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Rensburg-straat 53, Tergniet, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYzk3NWIwLTYyZjgtNDRmMC05OWQwLThjNTExZWU3ZTBhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 50 5 1 5 53 van Rensburg Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.071739 22.186379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang