Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bel Tramonto

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bel Tramoto is 'n gastehuis wat op 'n 4 hektaar eiendom in Bloemfontein naby die Woodland Hills Wildlandgoed geleë is. Die gastehuis bied verwelkomende, gerieflike verblyf.

Daar is 5 stylvolle, geriefliek slaapkamers wat elk hul eie ingang en en suite-badkamer het. Al die kamers het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke kamer het 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Bel Tramonto nooi gaste om 'n ontspannende, plattelandse atmosfeer te ervaar, net 'n entjie al die die top-besienswaardighede in Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sonja B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die oorslaap terdeë geniet. Rustig en veilige verblyf.
Nov 2024
Frances H
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant stay. Very comfortable and clean accommodation. Access to a kitchen was a bonus. Very convenient location to visit friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Sharon S
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, relaxing. Awesome stay, convenient, clean and quiet! Our third stay, and we will definitely be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Stefanie J
Saam met vriende
5.0
Die plek is skoon en netjies. Die beddens is gemaklik en die kamer was ruim. Baie lekker gebly in 'n gemaklike bed met 'n skoon eenheid.
Jun 2024
Hettie S
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Rustig en veilig. Het ons baie vriendelik ontvang. Netjiese kamers en heerlike buite kuier area. Sal definitief weer by Bel Tramonto o...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bel Tramonto het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Kleynhansweg 7A, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd4afd6567f771df4b7400097c6958b6431a1916fd6b650ae6f19d203d39666288f308a3f5b9c0b6a43af7a4565cee4c9a0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.061701490763 26.174481511116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345