Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BelAir Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Baie tevrede. Die kamers is netjies en skoon en vriendelike diens ontvang. Ons was baie tevrede met die diens en akkommodasie ontvang. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
BelAir Guest House
Hello, Ons is baie bly ons kon julle tevrede stel. Vriendelike groete

Tretty N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Best of the best. Place was very nice and clean, staff was very friendly. Location was easy to find, rooms are special value for money. WiFi was fast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
BelAir Guest House
Good day Pretty Thank you for your honest feedback; it means a lot to me and my staff. It was a pleasure to accommodate you at Bel Air. Hope to see you again. Have an awesome day. Kind regards, Carina

Annemarie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Billike tariewe, gerieflik en baie netjies. Baie dankie, die akkommodasie was baie aangenaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Goeie diens ontvang. Lekker g. Lekker gebly en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
BelAir Guest House
Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Niell F
1 nag
4.0
Jan 2025

Vriendelike diens en skoon. Daar was waterdrukking probleme wanneer 'n mens stort en die kragproppe werk en dan werk dit nie. En die trokke wat deur die slaggate ry, maak baie geraas en kan lank neem om aan die slaap te raak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kobus
BelAir Guest House
Baie jammer vir die probleme, water en krag is 'n landswye probleem. Ons ekstra drukpompe en solar installasie help baie en ons ondervind baie minder probleme. Dankie nogtans dat julle hier oorgebly het. Hoop julle kom weer na Piet Retief.

Annelize N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die lekkerste. Lekkerste lekka. Die eenheid was pragtig skoon. Elektriesekombers op die bed. Dit was koud. In die laaie is daar hoofpynpille, naaldwerkstelletjie. Sondagoggend het ons ontbyt vouchers gekry. Bel Air julle. Is die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
BelAir Guest House
Goeie dag Annelize, Baie dankie vir jou eerlike, mooi terugvoer, dit beteken vir my ongelooflik baie. Hoop om jou weer te sien. Mooi dag en week vir jou. Vriendlike groete, Carina

Karien G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Skoon en gerieflik. BelAir was perfek vir die doel waarvoor ons dit geboek het. Dit was oornagverblyf op pad terug van vakansie af. Ons kon die oggend heerlik ontbyt geniet en maklik en vinnig weer terug op die pad wees. Vroegaand is die verkeer bietjie steurend, maar teen slaaptyd het dit nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Welcoming, comfortable, clean and a great brekkie! We had a wonderful overnight stay and superb breakfast the next morning. Friendly, clean and comfortable. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Gasvryheid met 'n smile. Vriendelike diens, netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
BelAir Guest House
Goeie middag Willie' Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit beteken so baie. Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie dat julle Bel Air gekies het vir oornag. Hoop sien verseker weer. Mooi 2024 vir jou en geliefdes. Vriendelike Gastehuis Groete Carina

Gerhard D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Mooi skoon en restaurante naby geleë. Dit was aangenaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxKM942PCQYc9ViSt043zDArxaeHShJKmmPpGcWINYO9r0toyXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 Markstraat 2 Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.995018650218 30.79692543804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang