Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Believers Destiny Getaway

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mrt 2025 tot 20 Mrt 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
  • Vanaf R710 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Believers Destiny Getaway is 25 km buite Swellendam geleë, in die rigting van Heidelberg. Die eiendom werk op sonkrag en gas en bied verblyf in drie eenhede: Vlakvark, Meerkat en BushCat. Elke eenheid het 'n privaat houtvuurbad.

Vlakvark het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en het 'n badkamer met 'n stort, toilet, bababad, en 'n lae wasbak vir kinders. Die kombuis sluit 'n 4-plaat gasstoof, eetgerei, breekware en basiese skoonmaakmiddels in. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en die onderdakstoep het 'n borrelbad, braai-area en rooster. Die eenheid is omhein vir troeteldiere, wat toegelaat word indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste.

Meerkat is geskik vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en pasgemaakte Meerkat-wasbak. Die kombuis het 'n 4-plaat-gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n kaggel en die onderdakstoep het 'n braai-area en rooster. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

BushCat is 'n omgeboude karavaan vir 2 gaste met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, eetgerei en breekware. Klein honde word toegelaat indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste, en die eenheid is omhein vir troeteldiere.

Die lapa op die perseel het 'n winkel wat vuurmaakhout, braaivleis, konfyte, olywe, ys en ander noodsaaklikhede verkoop. Gaste kan vooraf ontbyt, suurdeegbrood, skottelgoed, pizzas, melkskommels en mocktails bestel. Warmbaddens kan voorverhit word teen 'n ekstra fooi.

Gaste moet 4,5 km op 'n grondpad ry om die eiendom te bereik en moet padtoestande nagaan voordat hulle bespreek. Die pad is oor die algemeen geskik vir die meeste voertuie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Maryka R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Baie lekker gebly, hot tub is amazing, geriewe is amazing en alles is netjies en skoon!
Feb 2025
Christie V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker ontspan en die plek met sy view baie geniet. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie netjies en gerieflik ingerig. Ons kon ook ons ...
Sien meer
Feb 2025
Stigue N
Saam met lewensmaat
5.0
A true getaway. I would recommend this space to anyone seeking peace. Magical. I've never seen so many stars in my lifetime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annemi S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect getaway. Fantastic place, great view, perfect place to relax and unwind with your partner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Rustig, back to basics. Lanklaas 'n donkie gestook.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
  • Gaste dink Believers Destiny Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 537, Rietkuil, Niekerkshek, 6743, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4241f10b2e39357b0d55111ba27ab4773cde901a69d9418033536eedfebdd152750698e6e20382492e1d1eeb8283de666286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag (plek vir 2) 169 5 1 5 Plot 537 Rietkuil 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.061113009359 20.680406091839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang