Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tess B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastiese ligging vir 'n strandvakansie. Netjies, skoon en goed toegeruste cottage vir 'n heerlike vakansie. Die buite braai area is goed beskut teen die wind en reën. Baie naby aan die strand. Ons het ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Altyd welkom by Bella Tes! Ons is so bly julle het dit geniet en alles was gemaklik. Groete, Judy

Anton E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heerlike ondervinding en ontspanne verblyf. Die hele plek is fantasties. Ons het baie gemaklik gebly. Alles was topgehalte en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

It was truly a fantastic experience! I can't wait to return. Bella Cottage was cozy, immaculately clean, and had all the modern amenities while still maintaining a charming, rustic feel. Judy was incredibly helpful and responsive, ensuring we had everything we needed for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Thank you so much! You are always welcome at Bella, and it was a pleasure having you there.

Morgan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gemaklik, skoon, netjies. Home away from home, pragtige dorpie. Heerlik gebly in jul huis, baie meer spasie as wat dit van voor af lyk, kaggel het ons snoesig warm gehou in die winterstorm weer, kombuis het alles wat jy nodig het. Gasheer het gesorg dat daar water in die yskas is en kaggelhout voorsien. Hulle was ook besorg oor ons veiligheid vir die terug agv die storm. Baie dankie! Sal weer kom en jul aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Baie dankie! Bly julle het Bella so geniet. Judy

Tillie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly en lekker by die vuurherd gesit met 'n wyntjie toe die weer. Ons het heerlik gebly en lekker by die vuurherd gesit met 'n wyntjie toe die weer erg was. Veilig om te stap en na die strand te gaan. Baie netjiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Baie dankie Tillie, so bly julle het Bella en die kaggels geniet. Altyd welkom, groete, Judy

Pieter K
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantasies in alle opsigte. Baie mooi en skoon eenheid. Die eienaars voorsien en gaan uit hul pad om gaste se verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lekke gebly. Ligging en (interior) goed. Lekke gebly by Bella.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Baie bly julle het dit so geniet! Bella.

Visagie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lekker gesins kuier. Oulike plek met baie karakter en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Dankie vir die terugvoering, Corlia. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Julle is altyd welkom by Bella. Judy

Oliver P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Good weekend stay. Good to be close to the beach. Nice quaint cottage. Small living room, but good outside braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Judy
Bella Cottage
We're happy that you enjoyed your stay at Bella. You're always welcome!

Liesl N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lieflike cottage, perfek geleë. Ons het vreeslik lekker vakansie gehou by Bella Cottage! Judy was baie behulpsaam, vinnig om vrae te antwoord en 'n uitstekende gasvrou. Bella Cottage is lieflik geleë naby 'n goeie supermark en 'n klipgooi van die see af. Die eenheid het 'n alarm en is binne 'n veiligheidskompleks. Dit is 'n gesellige plekkie en goed ingerig, en die braai-area is goed beskut teen die wind, wat dit baie aangenaam maak! Dankie Judy, ons het 'n heerlike Kersfees gehad in Bella Cottage!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Bella Cottage
Ons is so bly julle het dit geniet en 'n heerlike Kerstyd daar gehad. Altyd welkom by Bella. Judy

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionellastraat, Langezandt Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f47d05a3acbba57f5e00ee93464d0de7e5e3b37a949d64ffba7f3a51b90d882cb0fb5548f96e0b48ef15405a62f58e9db0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Clionella Street Langezandt Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.790484254678 20.04520480947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang