Bella de Karoo
Kry 30% af vir verblyf voor 22 Junie 2025. Bespreekbaar tot 6 Mei 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
-
Vanaf
R840R588 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bella de Karoo is in die hartjie van die Groen Kalahari geleë, en bied gerieflike, luukse en bekostigbare verblyf.
Verblyf word gebied in verskeie luukse kamers met subtiele Afrika-temas. Elke kamer het gemaklike beddens en die badkamers het 'n bad en stort, of net stort.
Ander geriewe sluit WiFi, DStv, lugversorging, 'n stoep en swembad in.
Die bestuur en personeel is opgelei met ondervinding in die gasvryheidsbedryf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella de Karoo het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap