Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella de Karoo

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hantie A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie netjies ruim kamers. Verblyf is baie netjies, skoon en ruim. Alles was van hoë gehalte. Uitstekende en vriendelike diens. Ons sal graag weer hier kom bly - daar is niks wat mens kortkom. Sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Beste plek waar ek nog oornag het met 'n troeteldier. Perfekte plek om biki af te skakel en net te wees! Beste gasheer en gasvrou, altyd vriendelik en verwelkomend. Selfs my woef het die lekker groot tuin geniet. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly, hierdie keer met 'n groep vriende saam. 'n Juweel in die klein Karoo ️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Was pragtig. Baie lekker gebly. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius G B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker gebly, rustige verblyf. Selfs vir ons kos gereel. Baie lekker farn style verblyf, mooi skoon en vriendelike mense, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ilja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Was heerlik om stilte te hê. Baie rustig en stil en heerlik op stoep in winter son gesit - en lekker rond gestap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerda H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2024

Gaan in 'n groot groep en huur eerder al die kamers om rustig te kan kuier. Die handdoeke en beddens was lieflik, maar die binnekant van die kamers nie so skoon as wat verwag word van 'n plek wat uitverhuur word nie. Dit kan wees a.g.v. die rietplafonne? Die gesamentlike kombuis is buite langs die gesamentlike braaiplek saam met die breekgoed.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jm C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Aangenaam. Eienaars was bitter behulpsaam en ons het baie lekker gebly. Netjies en skoon. Met orals 'n ekstra ietsie. Mooi seep. Blommetjies op bed. Hoogs aantebeveel. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Goeie oornag verblyf. Aanbeveling: Voorsien herlaaibare lig tydens kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Bella de Karoo
Goeiemore Reinette Ek vra om verskoning, ons het ligte in kamers. Dit was moontlik vir iemand anders gegee. Sal defnitief daaraan aandag gee. Groete Elmarie

Jannie F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Heerlik. Waarde vir geld en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R840
R840 R588
per nag, vir 2 mense
Vanaf R840
R840 R588
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrieskraal Plaas, Op die R62 na Oudtshoorn, Calitzdorp, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd6bdbb314881b8e304e37e56b24e97f3a17c033c96a109d0efdf9a09fcd74d4f9780e6fac4c29245ec3811f33912a25c23f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R840 nouVanaf R588 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 Farm Andrieskraal On the R62 to Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.560439762086 21.901018470526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang