Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista @ Village-Living

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Ennerien Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Bella Vista @ Village-Living
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carla T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla T

Home away from home, plus a jacuzzi!

We absolutely loved staying at Bella Vista @ Village-Living! It was the perfect break away from reality with my favourite people. The service was immaculate, and it enhanced the entire experience by miles. It was my birthday weekend, and all the efforts really made me feel wholesome.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you Carla
You are always welcome back

Bella Vista @ Village-Living
Anna-mart L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart L

Lovely location, stunning accommodation and friendly helpful host.

We had a great time. The house is stunning and we had everything we needed and more. Will definitely be back in future.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you Anna-Mart.
Hopefully we will see you again soon

Bella Vista @ Village-Living
Zita T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita T

We'll be back.

What an absolute treat. Clean, warm, and was everything we needed.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you, Zita.
We are awaiting your return

Bella Vista @ Village-Living
Vanessa S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Sal elke naweek daar kan gaan rus .

Flippen lekker gebly, ons kon tot laat saans buite sit, almal voor die vuur om die tafel met geen fone, net mekaar se geselskap en die stilte om ons. Die swembad en warmbad was natuurlik die hoogtepunt.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Baie dankie Vanessa, moet sê, daardie stoep doen nogals iets aan 'n mens se gemoed. Baie bly julle het heerlik gekuier. Kom gerus weer!

Bella Vista @ Village-Living
Olga P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga P

Awesome, lekker, lieflik.

Wow. 3 aande van gemaklike slaap, rustigheid en lekker swem, en die aand wat ons kon afsluit met 'n warmbad. Mooiste huis. My 5-jarige seun en 11-maande retriever het dit so geniet. Dankie vir die vriendlikheid. Sien julle weer!

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Dankie Olga. Ons sien uit na julle volgende kuier

Bella Vista @ Village-Living
Bernelee C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee C

Amazing.

Dit was ongelooflik lekker. Die spasie is groot. Love die ruimte. Puik geriewe. Sal definitief weer daar gaan maak.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Dankie Bernelee.

Kom kuier asb gerus weer by ons

Bella Vista @ Village-Living
Jesse A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesse A

Absolutely perfect.

The holiday house at Bella Vista @ Village-Living was absolutely amazing! The hosts were incredible and made our stay even more memorable. The location was perfect, providing beautiful views and easy access to nearby attractions. Overall, it was a fantastic experience that I highly recommend to others!

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you so much Jesse. So glad you enjoyed your stay with us. Please come and visit us again soon :)

Bella Vista @ Village-Living
Elsa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa H

Lekker leefhuis, rustige omgewing.

Heerlike leefhuis met alles wat nodig is. Netjies en skoon = puik. Vriendelike gasvrou, altyd beskikbaar op haar foon.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Dankie Elsa. Kom kuier asb binnekort weer :)

Bella Vista @ Village-Living
Simona M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simona M

It was awesome.

We loved everything about the place. The hosts were there immediately if we had any issues. The photos don't do justice to the place. It's really a little gem. I do recommend this place; it's situated in a very nice, quiet area. Beautiful green surroundings. We will definitely be back in the near future.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you for choosing Village-Living for your getaway and for the kind words. You and your family are welcome back any time.

Bella Vista @ Village-Living
Lynette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Uitsonderlike uitsig. Stil en rustig. Pragtige huis met top smaak gemeubileer.

Die gasvrou het ons werklik gemaklik en tuis laat voel met klein bederfies. Die huis het al die nodige toebehore om gemaklik te gaan ontspan. Absoluut smaakvol gemeubileer. Baie goed ingerig. Baie netjies. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Kan beslis aanbeveel.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Baie dankie Lynette. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.

Bella Vista @ Village-Living
Nicole S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

An amazing experience overall! Beautiful scenery, stunning rooms and bathrooms, perfect for any weather conditions as you can entertain outside by the pool and Jacuzzi, braai area or cosy up in the inside braai area.

Family-friendly, pet-friendly and the hospitality was outstanding. The pictures don't do the property justice as it is absolutely breathtaking and stunning in person. It surpassed my expectations by a mile. We will definitely be going back to Bella Vista!

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Thank you so much for the kind words, Nicole :) Hopefully, we will see you again soon.

Bella Vista @ Village-Living
Juanita D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita D

Absoluut hemels!

Perfekte ligging, fantastiese uitsigte en genoeg aktiwiteite om te ontspan weg van die stad.

Bella Vista @ Village-Living se terugvoer

Dankie Juanita, hoop ons sien julle sommer gougou weer :)

Bella Vista @ Village-Living
Christille B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christille B

Baie lekker kuierhuis met rustige plaasomgewing.

Perfekte huis en omgewing vir 'n rustige wegbreek saam met vriende.

Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sonop en Gamtoosstraat, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe3a7447901db479a18647817aa6b8e1a3b08adeda679b4c4dd0c0c59662cacba52d0050f1271c3f1b7dd6de6e72cb674b8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Corner of Sonop and Gamtoos Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018791499458 18.682200388085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang