Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista 4

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bella Vista is 'n selfsorg-eenheid in 'n woonstelkompleks in die kusdorpie Jefferysbaai. Die kompleks is naby die bekende Surfers Point en Supertubes geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer het. Twee enkelbeddens is beskikbaar in 'n alkoof, wat toegemaak kan word, in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, koffiemasjien, wasmasjien en skottelgoedwasser. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, swembad en toesluitmotorhuis in op die perseel.

Gaste kan doendinge soos swem, branderplankry, visvang, perdry, seilplankry, gholf en bergfietsry in die area geniet. Die nabygeleë Tsitsikamma en bungy jumping sorg vir uitstekende daguitstappies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Camelita K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was beslis een van ons beste kuiertjies ooit. Absoluut die beste!
Okt 2024
Dorri-ann D
Gesin met klein kinders
5.0
Ek gaan definitief weer terug . Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ...
Sien meer
Apr 2024
Jacolene G
Gesin met tieners
5.0
Presies wat ons verwag het, heerlik gebly. Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.
Jan 2024
Hyrone V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie vir 'n gesin. Goeie ligging naby die see en winkelsentrum. Akkommodasie was baie netjies en goed toegerus. Eienaar was baie vriend...
Sien meer
Aug 2023
Olga Y
5.0
A truly wonderful experience. This Villa had everything and more you could want when you're away from home. It was clean, spacious, com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 22, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 350 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang