Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bellevue Berg Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kimberley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Bellevue Berg Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ben E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

Stay was good.

Very nice, we had good accommodation.

Heather C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C

Peace and tranquillity.

Great stay. Cottage was much larger than expected, and actually has 3 bathrooms!

Renate J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate J

Perfekte rusplek halfpad tussen see en huis! Maar dis so rustig en mooi, 'n mens behoort vir 'n paar dae te kuier.

Die ruim plaashuis op die groot, lowergroen grasperk het soos 'n vriendelike tante vir ons gewag na 'n lang dag op die pad. Dit is smaakvol gemeubileerd met gemaklike beddens en lieflike wit linne. Die kombuis het als wat enige goeie kok nodig het en die blomme uit die tuin was ekstra spesiaal, en net so mooi en vriendelik soos die gasvrou, Kimberley. Ons gesin was spyt ons kon net een nag slaap. Leer uit ons fout en bly gerus 'n paar dae!

Stella G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella G

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs met WiFi en kragopwekkingskapasiteit ingesluit. Gerieflike 3 slaapkamer, 3 badkamer huis.

Die huis is groter as wat op die foto's oorkom. Gerieflik en veilig gebly. Eienaars is baie vriendelik. Sal weer van Bellevue gebruik maak.

Dirk J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk J

Pragtige plaasomgewing.

Heerlike, rustige plaashuis in 'n pragtige omgewing. Perfek om oor te slaap op pad êrens heen of as basis om die omgewing beter te leer ken.

Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Comfortable, clean and neat.

We stayed for two nights with friends en-route to the southern Drakensberg. Everything was very comfortable and the unit was very well-equipped. There is unfortunately only one shower in one of two bathrooms, which is en-suite to a bedroom and makes use of a very temperamental gas heater. We enjoyed the company of the friendly, family dogs and the beautiful views from the stoep.

Helma V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V

Baie gerieflik en vriendelike diens.

Die huisie is omring met grasvelde en berge, dis pragtig. Gerieflik en netjies met alles wat jy benodig. Baie stapplek.

Thobile D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thobile D

Peaceful and quiet, very safe.

Lovely, spacious, peaceful, comfortable place with everything a self catering place should have.

Charmaine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlike plaaswegbreek!

Ons het baie lekker gebly op Bellevue! Heerlike stilte in 'n pragtige omgewing. Baie dankie vir jou gasvryheid Kimberly, ons sal julle vir seker aanbeveel.

Bellevue Berg Cottage se terugvoer

We loved having you stay with us and hope to see you again. Take care.

Bellevue Berg Cottage
Val E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val E

Perfect.

Love spending time in the berg.

Kobus V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Rustig, skoon, veilig, ruim.

Akkommodasie bestaan uit 3 ruim kamers waarvan 2 eie stort-/toiletgeriewe het. Ruim eetkamer, sitkamer en volledig toegeruste kombuis. Akkommodasie was silwerskoon met 'n groot grasperk rondom die gebou, onderdakparkering, 3 vriendelike gehoorsame honde en 'n sekuriteitsheining met toegangsbeheer.

Jeffrey A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey A

A lovely visit on a farm with very friendly service.

Great views, a cosy and comfortable cottage with everything you could wish for when doing self-catering.

Leslie W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W

Net een aand oorgeslaap. Alles in orde.

Geen naambord om plek aan te dui nie.

Alida P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Vriendelike, wonderlike mense! Sal enige tyd weer daar oorslaap! Skoon, netjies en veilig!

Beste oorslaapplek op pad Natal toe!

Bellevue Berg Cottage se terugvoer

We absolutely loved hosting you and your family, Alida. You were the perfect guests and we look forward to seeing you again soon I hope. Take care. Kind regards, Kimberley.

Bellevue Berg Cottage
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue Plaas, D155-weg, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fd0e54bcd8de144c4debb185ee6f21f2958d342813d95df08bcbcca3e358853b4671329354242c2558dd61a17cbbc1b2bd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Bellevue Farm D115 Road 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.746986326301 29.427621240877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang