Bellevue Guest Lodge
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bellevue Guest Lodge is 'n bekoorlike en gerieflike toevlugsoord wat in 'n welige 11 hektaar-woud en groot tuin geleë is. Dié lodge is halfpad tussen Ramsgate en Southbroom en naby strande, 'n asemrowende kus en pragtige gholfbane geleë.
Die logde bied selfsorgverblyf in verskeie selfsorg-eenhede. Dit is volledig toegerus met linne, handdoeke, breekware en eetgerei. D Die instansie is ’n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante, Blouvlagstrande, perdry, natuurreservate en ’n krokodilplaas.
Gaste het ook gratis toegang tot Bellevue Ekopark, ’n botaniese tuin en speelarea vir kinders. Daar is ’n trampolien en gaste kan voëlkyk en op natuurstappies gaan.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bellevue Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 27 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R620, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang