Peaceful, opulent, elegant, pocket-friendly and absolutely worth your time.
WoW, what can I say! The moment you walk through the lobby, it's like you're entering another world. It's spacious, nicely decorated and stylish. It was a totally last minute type of take it or leave it type of booking, but we were pleasantly surprised. From our reception to unlocking our room, it felt like we were walking on Cloud Nine. Our expectation weighted to the rate per night; the actual state of affairs took our breath away. We were quietly surprised and excused ourselves after putting down our luggage just to catch our breath by asking our hostess to excuse us, we are going somewhere soon. My colleague and I were chirping like birds in the vehicle, as we only wanted to get away first to come to terms with the treasure chest jewel of a guest house we stumbled upon so quite by chance. Then it was breathless until breakfast the next morning. Man, who appreciates a good breakfast for money! Fragrant and tasty prepared! When I think about it now, I'm quite sorry I didn't give dinner a try, but breakfast kept me full during the day that I could only eat a glass of fruit juice, a piece of fruit or a yogurt in the evening. Thank you, we had a great stay and will choose you again, if the opportunity arises! There is everything in the rooms: fridge, hairdryer, iron, ironing board, even a needle and yarn for emergencies. The garden, go see for yourself.
Rustig, weelderig, elegant, sakpas en absoluut jou tyd werd.
WoW, wat kan ek sê! Die oomblik dat jy deur die voorportaal stap, is dit asof jy 'n ander wêreld betree. Dis ruim, keurig gedekoreer en stylvol. Dit was 'n totaal laaste minuut tipe van 'n vat dit of los dit tipe bespreking, maar ons was aangenaam verras. Van ons ontvangs tot ons kamer oopgesluit het, het dit gevoel of ons op Cloud Nine loop. Ons verwagting geweeg aan die tarief per nag; die werklike toedrag van sake het ons asems weggeslaan. Ons was stil verras en het ons self verskoon nadat ons ons bagasie neergesit het om net ons asems te kry deur ons gasvrou te vra om ons te verskoon, ons gaan gou iewers. Ek en my kollega het soos voëls gekwetter in die voertuig, soos wat ons net eers wou wegkom om tot terme te kom met die skatkis juweel van 'n gastehuis waarop ons so heel toevallig op af gestrompel het. Toe is dit asem ophou tot ontbyt die volgende oggend. Mens, wat 'n lekker ontbyt waardeer vir geld! Geurig en smaaklik voorberei! As ek nou daaraan dink, is ek nogals spyt ek het nie aandete 'n try gegee nie, maar ontbyt het my versadig gehou deur die dag dat ek saans net 'n glas vrugtesap, 'n vruggies of 'n yoghurt kon eet. Dankie, ons het lekker gebly en sal weer, as die geleentheid hom voordoen, u kies met oop oë! Daar is alles in die kamers: yskas, haardroër, strykyster, strykplank, tot 'n naald en garen vir emergencies. Die tuin, gaan kyk self.
It was a total mess.
The little room we were given to sleep in was a mess. It's tiny, but it's not the worst problem. It does not look at all like the photos shown. It was a struggle to get into the place. I called and got no answer and then the hostess came out. The people apologized that the rest of the house was a mess because they were doing repairs. The house is dirty and creepy. We (me and my 86-year-old mother) had to stay in a room where not much work. She tried to take a shower that night, but the water was cold. The faucet at the 1 small, squeaky sink is loose. The kettle's lid is broken. The one water glass was dirty. The shower is just like that in the room. There is a small television that doesn't actually work either. He also seems to only have SABC1, 2 and 3 on. The beds were cleanly covered, but the whole room looks smooth and completely unlike the photos. I actually didn't want to go in there, but I didn't want to drive any further, 2 women alone. I'm sorry I didn't take pictures of our room. So yesterday morning I just got dressed and drove. I didn't want to drink coffee or do anything else there. 1 positive thing that did happen is that I was able to store my cold things in their freezer for the night. So, at least it had been good. And another positive point is that our car was inside a lock-up garage. I would just suggest that if you are offering your home as a guest house and you are doing restorations, stay off the market for that time. I also expect the host to at least look tidy when I arrive.
Dit was 'n totale gemors.
Die kamertjie wat ons gekry het om in te slaap was 'n gemors. Dis piepklein, maar dis nie die ergste probleem nie. Dit lyk glad en geheel nie soos die foto's wat vertoon word nie. Dit was 'n gesukkel om by die plek in te kom. Ek het geskakel en nie antwoord gekry nie en daarna kom die gasvrou uit. Die mense het verskoning gevra dat die res van die huis deurmekaar is, want hulle's besig met herstelwerk. Die huis is vuil en grillerig. Ons (ek en my 86-jarige ma) moes in 'n kamer bly waar nie veel werk nie. Sy't probeer stort die aand, maar water was koud. Die kraan by die 1 klein, pieperige wasbakkie is los. Die ketel se deksel is stukkend. Die een waterglas was vuil. Die stort is sommer so in die kamer. Daar is 'n televisietjie wat ook nie eintlik werk nie. Hy het ook blykbaar net SABC1, 2 en 3 op. Die beddens was skoon oorgetrek, maar die hele kamer lyk glad en geheel nie soos die foto's nie. Ek wou eintlik nie daar ingaan nie, maar ek wou nie, 2 vrouens alleen, verder ry nie. Ek's jammer ek't nie foto's van ons kamer geneem nie. Ek het dus ook gisteroggend net aangetrek en gery. Ek wou nie koffie drink of enigeiets anders daar doen nie. 1 positiewe ding wat wel gebeur het is dat ek my koue goed in hul vrieskas kon stoor vir die nag. So, dit was darem goed gewees. En nog 'n positiewe punt is dat ons kar binne-in 'n toesluit-garage was. Ek sou net voorstel dat as jy jou huis as gastehuis aanbied en jy's met restourasies besig, bly uit die mark vir daardie tyd. Ek verwag ook van die gasvrou/-heer om ten minste netjies te lyk as ek opdaag.
Place is beautiful place to stay in. We are definitely booking it again for next year.
Owner need to take more pics of the place. The ones on the website don't do any justice of how the place looks. Beautiful I tell you.
Owner's mother smokes and there are ashtrays with stubs everywhere.
I moved to Natal from the Cape. Looking for a place to spend the night with my dog. If you have a dog it is certainly ok, but it is an old house and the whole place smells of smoke. My dog could sleep inside and I could pull my bakkie and pram in the garage which was great.
Eienaar se ma rook en orals is daar asbakkies met stompies.
Ek het getrek na Natal van die Kaap af. Plek gesoek om te oornag met my hond. As jy 'n hond het is dit sekerlik ok, maar dit is 'n ou huis en die hele plek ruik na rook. My hond kon binne slaap en ek kon my bakkie en waentjie in die motorhuis trek wat puik was.
This review has been automatically translated using Google.
Friendly and clean.
Had a great stay, went out of their way to make it enjoyable. Was safe and very clean. Will stay there again. Thank you.
Vriendelik en skoon.
Het baie lekker gebly, uit hulle pad gegaan om dit lekker te maak. Was veilig gewees en baie skoon. Sal weer daar gaan bly. Dankie.
This review has been automatically translated using Google.
Nice stay!
We are very familiar with Belmar Guesthouse, our assessors (engineers) who stayed there were very satisfied with the accommodation provided to them.
Lekker gebly!
Ons is baie vertroud met Belmar Guesthouse, ons assessors (ingenieurs) wat daar gebly het, was baie tevrede met die akkommodasie wat aan hulle verskaf is.
This review has been automatically translated using Google.