@ Belurana River Manor
Kry 25% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Okt 2024 tot 30 Apr 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brugstraat 2, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 350 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
@ Belurana River Manor Hotel staan bekend as die White House en is in die middel van die Kgalagadi-woestyn aan die oewer van die Oranjerivier naby Upington geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie aan vakansiegangers en sakereisigers.
Geriewe op die perseel sluit braaigeriewe, 'n groot swembad en plonspoel, asook 'n rivierdek en gratis WiFi. Pragtige sonsondergange en voëlsang dra by tot die ontspanne atmosfeer.
Dié herehuis kyk uit oor die eiland en die rivier en het pragtige en suite-kamers met koninggrootte-beddens, privaat ingange en veilige parkeerplekke, DStv in al die eenhede en luukse wittebrood-suites vir pasgetroudes en paartjies met vonkelwyn en luukse baddens. Sekere kamers het ook ’n Jacuzzi en sjampanje.
Spa-behandelings kan ook gereël word en 'n heerlike aandete word deur ons kok voorberei.
Toere kan na die Augrabies Watervalle, Kgalagadi Oorgrenspark, museums en wynproe. 'n Pendeldiens na en van die lughawe en huurkarre is beskikbaar. Verskeie winkels en restaurante is net 'n paar minute se ry van ons af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Brugstraat 2, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink @ Belurana River Manor het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brugstraat 2, Upington, 8801, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang