Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Belvedere Game Ranch

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Belvedere Game Ranch
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Rustige, veilige blyplek.

Heerlike blyplek, rustig en veilig in die natuur.

Anne-mart B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-mart B

Absolutely beautiful game ranch with fantastic hosts!

Very comfortable stay, clean and stunning accommodation.

Louise E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E

Fantastiese bos-atmosfeer, mense is gasvry, gesellig en hulpvaardig.

Die plaasbestuur was baie behulpsaam, veral toe die manne op kort kennis wou jag, maar ons het regtig baie lekker gekuier. Klein en gesellig, so jy kan makliker met jou mede-kuiergaste aan die gesels raak en wêreldprobleme oplos. Het dit absoluut geniet. Die mense, die bos, die bokkies op jou voorstoep en natuurlik die twee "huiskatte".

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Hi Louis, Bly julle het die tyd by ons geniet en bly dat Andries mooi na jul gekyk het terwyl ons nie hier was nie.
Hoop ons sien jou vorentoe.
Vriendelike groete
Karen Venter

Belvedere Game Ranch
Andrew I - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew I

Very peaceful place to relax and unwind!

We really enjoyed our stay at Belvedere and the hosts were absolutely fantastic.

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Hi Andrew, very happy to hear that you enjoyed your stay at Belvedere. Kind regards. Karen

Belvedere Game Ranch
John G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John G

Fabulous stay all round. Highly reccommend.

Great setting in KZN bushveld and surrounding hills. Well maintained and such a lovely family run business with staff. Now offering wild game pre packed meat cuts, droëwors etc. You will want to go back. Game sighted: zebra, buffalo, warthog, inyala, giraffe and impala,.

Ann H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann H

Great place.

The game viewing was great. All round a very nice experience.

Riekie D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Wat 'n wonderlike plekkie in die natuur. Baie voëls.

Die verblyf was perfek. Ons het die gesinseenheid gebruik. 2 aparte kamers met badkamers. Baie gerieflik en mooi. Die bed in die hoofslaapkamer slaap droomlekker, baie goeie matras. Die kombuis, eetkamer en woonkamer is 100% toegerus. Ons het baie lekker gebraai en op pad uit swartrooibokke gesien. Ons kan hierdie plek aanbeveel en sal weer kom kuier.

Esmari V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmari V

Gesellig, gemaklik en veilig. Pragtige uitsig oor die berge, vriendelike werkers en mens kan net lekker gemaklik wees.

Beslis waarde vir geld, dit is 'n plek waar jy die natuur waardeer, die heel vriendelikste mense en die eienaars se ontvangs met aankoms puik. Sal beslis weer kom draai, julle is fantasties.

Petro M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Baie lekker gebly.

Die plekkie is lekker ingerig en gemaklik. Skoon en netjies en almal is vriendelik en behulpsaam. Sien julle gou weer!

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Hi Petro,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Waardeer. Hoop ons sien julle weer.

Belvedere Game Ranch
Hennie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Pragtige natuurskoon, netjies en rustig.

Ons het heerlik gekuier. Verblyf is skoon en netjies en word daagliks skoongemaak. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Wi-Fi was ook altyd aan. Swembad en lugverkoeling was 'n bonus! Ons sien julle vir seker weer!

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir jou gradering, ons waardeer dit opreg. Ons is bly julle kon die natuur hier saam met ons geniet.

Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Karen

Belvedere Game Ranch
Francois C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Ongelooflik rustig!

Rustige bosveldatmosfeer! Ruim kamers met volledige kombuis en kuierarea!

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit baie. Jammer ek het nou eers terug gekom.

Hoop julle kom kuier weer!

Groete,
Belvedere Game Ranch

Belvedere Game Ranch
Dave P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dave P

Pragtige plek met alles wat nodig is en het baie lekker ontspan.

Pragtige plek met alles wat nodig is en het baie lekker ontspan. Dit was lekker om op jou eie te kan rondbeweeg soos dit jou pas.

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Baie dankie Dave, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Belvedere Game Ranch
Nico L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

Lekker in die bos.

Hartlikheid en vriendelikheid.

Belvedere Game Ranch se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Mooi 2017!

Belvedere Game Ranch
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magut A Plaas, Langs die R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACyxn7iRco5xnImXeZNtfEnRcju0RBpYFxL8349Fb0ZjQIbt8QZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Farm Magut A Off the R69 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.529093357078 31.760203605976
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang