Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beni Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Susan B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Veilig, rustig, skoon, netjies. Was heerlik. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie, Susan. Jy is enige tyd weer welkom.

Onica M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very relaxing. Too nice, peaceful, no disturbances.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Thank you Onica, you are most welcome.

Robbie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties! Ons was baie vriendelik ontvang, die kamer is baie modern en netjies. Ons het dit vreeslik geniet. Ons sal beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie danke Robbie. Julle was uitstekende gaste.

Vanessa H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

It was warm and cosy, everything I needed was there. The host was amazing. The apartment was very easy to find and very close to the places I needed to be. I felt safe and was well looked after. On the second day, my husband and children joined me and they enjoyed it just as much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Many thanks for your review, Vanessa. We are glad that you have enjoyed your stay with us. You are most welcome.

Martie K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie skoon, gerieflik ingerigte blyplek. Inligting is deurgaans ontvang van ons gasvrou wat ons op hoogte gehou het van waterprobleme in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie Martie.

Duné C
1 nag
5.0
Jan 2023

Was verfrissend. Was in 'n goeie area geleë en billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie Dune, hoop om jou in die toekoms weer te akkommodeer.

Jeanelle N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Perfekte plek vir 'n naweek wegbreek. Ek en my vriendinne het so lekker by Beni Apartment gebly. Dit is perfek geleë en naby alles. Dit was baie skoon en Rita gaan regtig die ekstra myl. Ek sal verseker weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie Jeanelle. Julle is enige tyd welkom.

Frans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Really well equipped and very well taken care of. Staying over at Beni Apartment was really a joy. It is within easy travelling distance from shops, the hospital and in a really quiet and tranquil environment. The stay was enjoyable and we will definitely make use of this facility again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Thank you very much Frans. You are always welcome.

Ruan B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Skoon, netjies, stil en privaat. Het die tyd daar geniet, alles wat jy kan nodig hê vir 'n aand weg. Skoon en netjies. Privaat en stil met jou eie ingang en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Beni Apartment
Baie dankie Ruan, julle is enige tyd welkom.

Danico V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Pragtige kamer. Baie modern. Bed was so gemaklik. Baie kalm en rustig en hou baie van die stort wat glas het bo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R472
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 050
R1 050 R472
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maynardweg 518, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7af2be748f51d1f0bf61f30b05432040ad4cdf174c423a83e70056e83ef04b21a8dea320352ee97388009674210bff408969?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R472 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 518 Maynard Road Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.79823946783 28.297871775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang